Jy loop al jare met kinderverhale in jou kop rond. Nou het jy die kans om daardie storie wat al so lank broei op papier neer te pen. AROS in samewerking met Pretoria FM het ʼn kinderboek-skryfkompetisie van stapel gestuur.
Alles vir Woensdag 5 Julie 2017
Nuuskommentaar: Noord-Korea se interkontinentale missiel (IKBM) verander skaakspel
Die wêreld is onthuts, want skielik is Noord-Korea nie net meer ’n bedreiging vir sy buurlande nie, maar binnekort dalk vir die hele wêreld. Die spelreëls het oornag verander.
Vandag se sportnuus
Die Tour de France-fietswedren se vierde skof was gister vol gebeurlikhede.
[Resep] Amarula-yskastert
Of dit nou winter of somer is, hierdie resep is ʼn treffer!
Een dood, een kritiek in gru-fratsongeluk
Omstanders en ander personeel kon daarin slaag om ʼn groot rotsblad van die mans te verwyder, maar die een man het reeds aan veelvuldige beserings beswyk.
Nóg ʼn ondersoek volg ná psigiatriese pasiënte sterf
Die Gautengse departement van gesondheid kom weer onder die loep nadat meer as 100 psigiatriese pasiënte in die sorg van nieregeringsorganisasies dood is.
Polisieman gewond in skietvoorval
Die polisieman is geskiet nadat hy vyf verdagtes in ʼn minibustaxi van die pad afgetrek en ondervra het.
Godsdiens, onderwys en neutraliteit
Die crux van die uitspraak is dat alle godsdienste in skole gelyk behandel moet word. Dit klink onskuldig en billik, maar het verreikende gevolge vir die Christelike opvoeding in Suid-Afrika. Wat bly vir Christen-ouers oor?
Helmut Kohl, ‘kanselier van die eenheid’
Kohl se lewe hou ’n boodskap in vir die wêreld – en vir ons in Suid-Afrika: Dink inklusief.
Gedagte vir die dag: Vat dit soos ’n koning
Wie na kritiek luister, sal lewe. Jy sal tuis wees tussen mense met wysheid. (Spreuke 15:31)