“Ons het die man aangetref waar hy ʼn paar meter weg van sy taxi in die gras lê. Hy het ʼn skietwond aan sy bors gehad.”
Alles vir Donderdag 6 Julie 2017
Babadogtertjie by taxi-staanplek gebore
“Dit het goed gegaan met die baba, maar die ma het mediese behandeling nodig gehad.”
Vrou ernstig beseer ná hond haar aanval
ʼn Vrou van Pretoria is ernstig beseer toe sy deur ʼn hond aangeval is toe sy Woensdagaand gaan stap het.
Gedagte vir die dag: Vat dit van jou grootste kritikus
Ek ken jou nog voordat jy gevorm is in die skoot van jou moeder. Voor jou geboorte al het Ek jou gekies en aangestel om namens My te praat met die nasies van die wêreld. Moenie sê jy is te jonk nie. Gaan na die mense waarheen Ek jou stuur en gee my boodskap vir hulle. Jy moet ook nie bang wees vir hulle nie. Ek sal by jou wees en jou beskerm! (Jeremia 1:5, 7-8)