“Hulle het na buite gehardloop en toe besef die kind is steeds in die huis.”
Alles vir Maandag 10 Julie 2017
[Video] Tweede blits-leervideo bekendgestel
S-Leer se tweede Blits-leervideo is bekendgestel. In dié video beklemtoon die bekende Jannie Putter die belangrikheid van drome en om gereeld doelwitte te stel.
ʼn Aanslag wat ons nie kan verduur nie
Hoewel die media altyd bevraagteken moet word, kan Suid-Afrika dit nie meer bekostig dat koerante geboikot, media-organisasies teen mekaar afgespeel word en joernaliste sonder meer afgekraak word nie. Dié mense doen ʼn ondankbare werk. Hulle is ʼn laaste bastion teen die oorweldigende tsoenami van bedrog en korrupsie wat oor die land spoel.
Polisie kry talle gesteelde, gekaapte voertuie terug
Die polisie het die afgelope week tydens ʼn voortgesette operasie altesaam 45 gesteelde of gekaapte voertuie teruggekry.
Ons gaan nog baie van die Barretts hoor
Die vreugdevure het Saterdag hoog in die Barrett-huishouding in New Plymouth gebrand toe die plaasvervanger-slot Scott Barrett, in die derde toets tussen die All Blacks en Britse en Ierse Leeus in Auckland opgestuur is.
Seun sterf glo toe hy pa help
ʼn Paramedikus, wat nie aan diens was nie, het teen 18:10 op die N3-Suid gery toe hy ʼn man langs die snelweg sien huil het.
Ma, 3 kinders dood in huis aangetref
’n Huiswerker het Maandagoggend ’n nare ontdekking gedoen toe sy by die werk opdaag.
[Foto’s] Bekendstelling: Die BMW 4-reeks het ʼn troefkaart
“Ek het die 4-reeks soms regtig hard gedruk en niks maak die hom benoud nie. Die remme het nooit gekla nie en die 8-spoed Sports-outo ratkas met spane agter die stuur is puik,” skryf Brendon Staniforth.
‘The Voice SA’: ‘Hou op vir Craig beledig’
Josh Ansley – wat saam met Craig in ʼn naelbyteindronde as die “Top 2” aangewys is – het gesê sommige van die plasings grens aan mishandeling.
[Resep] Sjokolade-truffeltert
Hierdie is ʼn móét vir die sjokoladeliefhebbers!
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 10 Julie 2017
Wie is vandeesweek in die no. 1-posisie?
Dronkbestuur glo oorsaak van talle noodlottige ongelukke
Die Padverkeerbestuurskorporasie (RTMC) ondersoek die moontlikheid dat dronkbestuur dié naweek tot ʼn groot aantal noodlottige padongelukke gelei het.
WEN! Waar lees jy jou boeke?
Wen ʼn R1 000 e-boekgeskenkbewys met die komplimente van Lapa Uitgewers!
Woord van die week: paparazzo
Die woord van die week is “paparazzo” (gewoonlik word die meervoud “paparazzi” gebruik)
Pendelaars gestrand ná betogers paaie versper
Verskeie paaie is Maandagoggend versper nadat betogende inwoners van Diepsloot, noord van Johannesburg, die strate ingevaar het.
Pta-konstabel vas vir moord
ʼn 34-jarige konstabel van die Tshwane-metropolisie verskyn Maandag in die hof nadat hy glo ʼn man in Wierdapark, Centurion, tydens ʼn stryery doodgeskiet het.
Nuuskommentaar: Mosoel het geval, maar lank nie die einde van Isis
Die verlies van Mosoel kan heel maklik tot weerwraakaanvalle in ander lande lei.
Ses spanne spook myne se titel uit
Ses spanne neem vanjaar in twee groepe aan die jaarlikse Mynerugbyweek deel, wat van Dinsdag af in die Griffons-stadion in Welkom beslis word.
NW-boer sterf dae ná plaasaanval
“Ek glo die dokters het alles gedoen wat hulle kon, maar die skade wat die koeël aangerig het, was net te groot.”
Oom Herrie se kerrie: Predikante en hul dinge (vervolg)
Oom Herrie vertel van nog staaltjies wat al met dominees en in die kerk plaasgevind het.