Die helfte van die toilette werk ook nie lekker nie want dis makliker om “Buite orde” te skryf as om ʼn eenvoudige seël te vervang… skryf Koos Greeff uit Bagdad.
Alles vir Woensdag 12 Julie 2017
[Foto’s] Ontstoke inwoners steek busse aan die brand
ʼn Groep van ongeveer 150 ontstoke inwoners het Dinsdag Pretoria se strate ingevaar en onder meer twee busse aan die brand gesteek.
Nuuskommentaar: Hoe lank nog voor Suid-Afrika moet “toemaak?”
’n Paar onlangse kwessies belig hoekom Suid-Afrika, volgens heelwat waarnemers, besig is om stil-stil as staat “te verdwyn.”
Ma red kinders uit brandende huis: Seun (14) in koma
“Ek het gesien die gordyne in die kamer brand en toe sien ek vir Wynandt. Hy was aan die brand. Ek het sy naam geroep en hy het omgedraai en gesê: ‘Mamma, help my’.”
Vandag se sportnuus
Die Tour de France-fietswedren se tiende skof oor ʼn afstand van 178 km is gister afgelê.
Lesersbrief: Waarom is Afrikaners polities irrelevant?
’n Mooi voorbeeld van so ’n toekomsvisie met ’n plan is die strategie van Elon Musk. Sy toekomsvisie is om alle energie deur middel van sonkrag op te wek, en hy het ’n kommersieel haalbare plan om hierdie visie oor tyd te bereik.
[Foto’s] 30 gered ná vistreiler aan die brand slaan
Twee mans moes Dinsdag per helikopter na ʼn hospitaal geneem word nadat die vistreiler waarop hulle deel van die bemanning was aan die brand geslaan en begin sink het.
EFF-raadslede wat ANC stem in die sop
“Dit is die hoogste vorm van verset vir revolusionêre lede van die EFF.”
Een dood, 7 vas ná transitorooftog
Volgens ‘n polisiewoordvoerder het daar tydens die jaagtog ʼn skietgeveg tussen die polisie en die rowers ontstaan.
Grondwet ís ʼn wapen teen bedreiging van demokrasie
Met die ANC se beleidskonferensie agter die rug is dit ’n goeie oomblik om te besin oor waar die Suid-Afrikaanse demokrasie tans staan.
Misdaad in Suid-Afrika is ʼn oorlog; publiek sal misdadigers self moet stopsit
Konvensionele misdaadbekamping kan nie meer werk teen niekonvensionele misdaad nie. Misdaad in hierdie land het ʼn vierde generasie oorlog geword.
Gedagte vir die dag: Ontspan
Julle moet ook julle výande liefhê! Doen goed aan hulle! Leen aan hulle! En moenie bekommerd wees dat hulle julle dalk nie kan terugbetaal nie. Dan sal julle beloning in die hemel baie groot wees, en julle sal werklik optree as kinders van die Allerhoogste, want Hy is goed vir die ondankbares en die slegtes. (Lukas 6:35)