ʼn Man is Donderdag oorlede nadat hy vroeër die dag in sy huis in Boksburg in die ooste van Gauteng aangeval en in die kop geskiet is.
Alles vir Vrydag 14 Julie 2017
Noordwes-boer vas ná meisie (11) gewond is in skietvoorval
Die boer het glo geskree dat hulle die grond moet verlaat voordat hy losgebrand het.
Drie ANC-raadslede geskiet
ʼn Groep mans in ʼn BMW het met pistole op hul losgebrand die oomblik toe die ANC-raadslede uit ʼn winkel gekom het.
Vrou met panga doodgekap; huis aan die brand gesteek
Volgens die polisie het die twee mans in die middernagtelike ure na die vrou se huis gegaan en haar met ʼn panga aangeval en doodgekap.
Gedagte vir die dag: Druk weer die herhaalknoppie
Petrus vra vir Jesus: “Here, hoeveel maal moet ek ’n medegelowige vergewe wat iets verkeerds teen my gedoen het? Selfs tot sewe maal toe?” “Nee,” verseker Jesus hom, “nie tot sewe maal toe nie, maar tot 70 maal sewe toe!” (Matteus 18:21-22)