Die Kwaulu-Natalse Rugbyunie (KZNRU) se Dewarskild het Saterdag op Kingspark ʼn nuwe baas gekry.
Alles vir Maandag 17 Julie 2017
Eskom-vrou glo vermoor oor sy wou praat
ʼn Tegnikus wat verdink word van die moord op ʼn werknemer van Eskom, ʼn vrou wat vermis as aangemeld is, het Maandag in die hof verskyn. Tydens dié verskyning is die gebeure wat moontlik tot die moord aanleiding gegee het aangehoor.
Dirty Dancing-roetine loop skeef vir dié paartjie
ʼn Paartjie is bewusteloos gelaat toe ʼn dansbeweging uit die bekende 1980’s Dirty Dancing-fliek, wat hulle vir hul troudag wou oefen, skeefgeloop het.
[Resep] Brokkoli, ham en fetakaaspasta
Lekker vir warm óf koue weer!
[Wen] Casper, Schalk en Hannes is ‘3-in-1’
Die Afrikaanse komediante Casper de Vries, Schalk Bezuidenhout en Hannes Brümmer is op 28 Julie in 3-in-1 in Krugersdorp te sien. In dié produksie is dié drie uit drie generasies vir 90 minute sáám op die verhoog.
Nuuskommentaar: Jansen se siening onvanpas vir Grondwet
Nou skryf hy dat Afrikaans nie op (voormalige Afrikaanse) kampusse sal oorleef nie.
Gesin se lewe verander handomkeer ná voorval by kleuterskool
Die lewe van ʼn Bloemfonteinse ouerpaar het oornag verander toe hul kind byna dood is ná ʼn voorval net meer as ʼn jaar gelede by ʼn kleuterskool.
Woord van die week: magneet
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “magneet”
[Video] Resies na die maan skop af
Google se uitdaging aan private maatskappye om die eerste te wees om ’n tuig op die maan te laat land, is onlangs met mening aan die gang gesit.
Mazda herroep duisende motors
Die motorvervaardiger Mazda het Maandagoggend aangekondig dat hy duisende motors gaan herroep.
Oom Herrie se kerrie: Predikante en hul dinge (slot)
Hy was propvol stories uit sy pa se kleurryke lewe as predikant in verskillende dele van die land, maar kan dit nie self opteken nie…
[Foto’s] BMW R nine T: Retro is vuurwarm
Die R nine T is vir ouens wat baie graag ʼn projekfiets wil bou, maar nie die tyd, ruimte of talent het vir so iets nie. Jy gaan koop jou fiets, en dan kan jy rondspeel met verskeie opsies om die fiets jou eie te maak, skryf Brian Cheyne.
Is antieke amfiteater se akoestiek werklik so goed?
Aansprake dat die val van ’n naald voor in die amfiteater van Epidaurus in Griekeland deur die gehoor heel agter gehoor kan word, is onlangs getoets.
Valke-hoof eis verskoning oor ‘seksskandaal’-berig
“Die beweerde slagoffers se identiteit is bekend gemaak en sonder hul toestemming gebruik.”
Bak koek vir die bekendes
VIA se jongste kosprogram Bak of Brou gee deelnemers die geleentheid om vir glansgas ’n koek te bak vir sy of haar partytjie. Maar daar is ’n kinkel in die kabel…
Agt vissermanne vermis toe boot omslaan
“Die golwe het veroorsaak dat die omgeslaande boot ʼn paar keer omgerol het en ooggetuies kon sien hoe ʼn oorlewende uit die boot uit klim.”
Nuuskommentaar: Waarmee is die SAKP nou besig?
Of is die dreigemente om meer op sy eie bene te staan en selfs aan verkiesings deel te neem ’n poging om die ANC met ’n blufspel af te pers?
Man vas vir ouma se moord
ʼn 26-jarige man is in hegtenis geneem in verband met die moord op sy 77-jarige ouma.
Vandag se sportnuus
Kyk hier na al die sportuitslae van die naweek.
Dwelms in sjampoebottels op OR Tambo gevind
In die bottels was daar ʼn soort wit room wat baie vinnig opdroog en in poeier verander sodra dit droog is.