Met totale beskeidenheid en sagmoedigheid, ja, met geduld moet julle mekaar in liefde verdra. (Efesiërs 4:2)
Alles vir Donderdag 20 Julie 2017
Namibiese klubs spook halfeindronde uit
Namibië se klubs spook Saterdag die halfeindstryde in dié land se klubligas op die Hage Geingob-stadion in Windhoek uit.