ʼn Bejaarde man moes Donderdag toekyk hoe kapers met sy voertuig, waarin sy gestremde vrou was, wegjaag oomblikke nadat die boosdoeners hom in die gesig geskiet het.
Alles vir Vrydag 21 Julie 2017
[Video] Tips & Trix: Die behoefte om te eet… en gesond te bly
Francois se idee van gesond eet is volroom-sjokolade en gegeurde melkies. Gelukkig is Simoné daar om hom in die regte rigting te stuur.
Lelike ‘nasionale blom’ iets van die verlede
Dit lyk of Suid-Afrika uiteindelik op ʼn omgewingsvriendelike wyse die land se sogenaamde “nasionale blom” kan groet.
[Resep] Romerige karamel-sago
Sago soos in die ou dae. Net betyds vir die naweek!
Woord: Jacuzzi
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “jacuzzi”
Pedofiel hoor vandag sy lot
Andries Petrus Retief (37), die pedofiel wat agt jaar tronkstraf opgelê is nadat hy skuldig bevind is op aanklagte van kinderpornografie, gaan na verwagting Vrydag hoor of hy ʼn swaarder straf gaan kry.
SA-krieketheld word weer pa
“Nou is ons vier! Loof die Here vir dié ongelooflike seën in ons lewe.”
Nuuskommentaar: Uit ons demokrasie verneuk
Wat die ANC skynbaar as demokrasie verstaan, kom eerder neer op die tirannie van die meerderheid.
Lindie Strydom: Roetine
Die slim mense sê verandering en variasie is so goed soos vakansie, skryf Lindie Strydom.
Kwarteindstryd: skaal kantel in Crusaders se guns
Wanneer jy vir ʼn uitspeelwedstryd voorberei, is dit die klein dingetjies wat met jou kop kan smokkel, soos wanneer jou vlug weens gure weer gekanselleer of vertraag word.
Vandag se sportnuus
Gister was dag vier van vanjaar se Cravenweek vir o.18-spelers.
Dis kort duskant oorlog Saterdag op Loftus
Dis kort duskant oorlog Saterdag op Loftus Versfeld in Pretoria wanneer die topspanne in onteenseglik Suid-Afrika se strafste klubliga in ʼn onverbiddelike uitklopstryd aanmekaar spring.
Man kritiek ná ’mislukte ‘kaping’
Die man is in sy nek en gesig geskiet, en lewensondersteunende middels moes dadelik gebruik word om die man se lewe te red.
Vrou se halfnaak liggaam in veld gevind
Die polisie het die liggaam van die vrou langs ʼn sokkerveld gevind, asook bloedbevlekte klippe.
Cravenweek: drieë by dosyne skep vrae oor verdediging
Lekker rugby, sekerlik, want drieë is waaroor dit gaan. Maar Donderdag het die seël geplaas op die Craven- en Akademieweek se hoë tellings en die vraag moet gevra word of die verdediging op peil was.
Pta-man (60) in sy bed oorrompel tydens rooftog
“Die man het nog geslaap toe hy skielik deur die drie verdagtes wakker gemaak is. Hy is beveel om alle waardevolle goed aan hulle te gee en is toe deur een van die verdagtes met ʼn mes in die gesig gesteek.”
Schwartzel kan vroeg-vroeg sy slag wys
Charl Schwartzel sal Vrydagoggend in die tweede ronde van die Britse Ope heelwat vroeër afslaan as Donderdag, toe hy met sy voëltjie op die laaste putjie ʼn onverwagte bedreiging vir die voorlopers geword het.
Gedagte vir die dag: Bly in jou voertuig
Ek stuur julle soos weerlose skape onder die wolwe in. Wees dan waaksaam soos die slange, maar terselfdertyd opreg soos die duiwe. (Matteus 10:16)