Daar kan dalk 13 Suid-Afrikaners in die derde kriekettoets tussen Engeland en Suid-Afrika op die Oval speel – en die Proteas het reeds onder die een se kolfwerk deurgeloop.
Alles vir Dinsdag 25 Julie 2017
Vandag se sportnuus
Fina se wêreldkampioenskap is gister in Boedapest voortgesit.
Mynwerkers se lyke uit Orkney-myn gebring
Die National Union of Mineworkers (NUM) het Maandag gesê hy is “woedend” oor berigte dat die myn opdragte van rotsingenieurs, wat ʼn paar dae voor die voorval ʼn inspeksie by die myn uitgevoer het, verontagsaam het.
‘Renosterstroper’ doodgeskiet; nog 3 vas
ʼn Vermeende renosterstroper is doodgeskiet tydens ʼn skietgeveg tussen ʼn groep verdagtes en lede van die polisie se teenstropingtaakspan in Hluhluwe in KwaZulu-Natal.
Man kritiek ná skok by kragstasie
Paramedici het die man aangetref waar hy langs ʼn heining onder ʼn elektriese spantoring gelê het.
Gedagte vir die dag: Ongehinderd
Laat almal sien hoe bedagsaam julle lewe. (Filippense 4:5)