ʼn Gesin van ses is Woensdag in die vroeë oggendure in ʼn huisbrand in Kaapstad dood.
Alles vir Woensdag 26 Julie 2017
Romanz kry staande applous tydens konsert vir Adam
“Wat gisteraand gebeur het, was nie ʼn optrede nie – dit was ʼn geestelike ervaring en ontmoeting met die Heilige Gees.”
Baba sterf, 3 beseer in botsing
Die vrou was in die motor vasgekeer en het haar seuntjie vasgehou.
Strukturele hervorming begin by die toplaag
Die organisasie vir ekonomiese samewerking en ontwikkeling (OECD) het aanbeveel dat Suid-Afrika dringend strukturele hervormings moet aanbring om die ekonomie te stimuleer.
Daar word al langer as 100 jaar oor skeidsregters gekla
Dis so oud soos die berge, om ʼn skeidsregter te blameer as dinge die dag nie reg verloop nie.
[Wen] Leeus sê Hurricanes die stryd aan
Die Emirates Leeus en die Hurricanes sê mekaar Saterdag in ’n Superrugby-halfeindstryd op Emirates Airline-park die stryd aan. ʼn Maroela Media-leser kan ʼn dubbelkaartjie na die kragmeting wen.
‘Kitsbankrower’ doodgeskiet, makkers vas
ʼn Vermeende kitsbankrower is Woensdag in ʼn skietgeveg met die polisie in Limpopo doodgeskiet.
Politikus gevind ná hy uit huis verdwyn
“Van Rooyen se verloofde het wakker geskrik van die geluid van ʼn deur wat oopgemaak word.”
Briewe uit Bagdad: Afrika is nie vir sussies nie
Nou die dag sit ek in my kantoor en hoor die “kaboem”. Skieter – die boertjie in beheer van die sekuriteit mompel ewe – “dis ʼn motorbom daai”… skryf Koos Greeff.
Kenners sê oor MiWay se ‘rassistiese’ e-pos
Die bevinding van ʼn onafhanklike forensiese ondersoek ná ʼn rassistiese e-pos wat lyk of dit van ʼn MiWay-personeellid gestuur is, is bekend gemaak.
[Luister] 911-oproep vrygestel ná Linkin Park-sanger eie lewe neem
Polisieowerhede van die suide van Kalifornië in die VSA het vandeesweek die noodoproep vrygestel wat die hoofsanger van die rockgroep Linkin Park, Chester Bennington, se bestuurder gemaak het kort nadat hy op 20 Julie sy eie lewe geneem het.
[Video] Selfde rowers dalk betrokke by nóg ʼn transitorooftog
“Dit is uiters kommerwekkend dat hierdie rooftogte op so ʼn gewaagde en georganiseerde manier uitgevoer is.”
Vermiste vissermanne: Nog 4 soek
Die soektog na die oorblywende vier vermiste vissermanne gaan steeds voort.
[Resep] Saterdagaand-ná-die-fliek-pasta
Jy slaan hierdie resep binne 20 minute aan mekaar terwyl die kinders bad en pajamas aantrek.
Hengelaar sterf voor gesin
ʼn Hengelaar is Dinsdagmiddag ten aanskoue van sy gesin by ʼn strand in Ballito in KwaZulu-Natal dood.
Vandag se sportnuus
Daar is reeds vroeg gister ʼn splinternuwe wêreldrekord by Fina se swemwêreldkampioenskap in Boedapest opgestel.
Egpaar swaar gestraf vir bedrog van R23 m
Wessel (55) en Mariaan Germishuys (52) is skuldig bevind aan 188 aanklagte van bedrog.
Mans kry 12 lewensvonnisse, 768 jaar vir verkragting
“Al die slagoffers is geteiken naby die Kolonade-, Wonderpark en Hartebees-winkelsentrum, asook langs die Molefe Makinta-snelweg in Noordwes. Die verkragters het altyd dieselde modus operandi gehad.”
Twee sterf, vier beseer in botsing
“ʼn Man se liggaam was vasgevang in die voertuig. Hy het reeds aan veelvuldige beserings beswyk, en is op die toneel dood verklaar,” sê Russel Meiring, ER24-woordvoerder.
Is daar nog beskaafdheid in ʼn internet-era?
As ’n mens iets oor die peil van die hedendaagse openbare gesprek in die internet-era wil sê, moet jy met verskeie inleidende opmerkings begin, skryf Leopold Scholtz.