Twee mense moes met behulp van meganiese toerusting uit die motorwrak gesny word, en is in ʼn kritieke toestand na die hospitaal gehaas.
Alles vir Maandag 31 Julie 2017
Gedagte vir die dag: Dapper liefde
Die liefde is geduldig en vriendelik, die liefde is nie jaloers nie, die liefde blaas nie sy eie beuel nie, is nie vol van homself nie. Dit tree nie onwaardig op nie, stel nie sy eie belange voorop nie, is nie kort van draad nie, hou nie boek van die kwaad wat hom aangedoen word nie. (1 Korintiërs 13:4-5)