Suid-Afrika se vernaamste aanspraakmakers op medaljes wat Vrydag op die eerste dag van die Wêreldkampioenskappe deelgeneem het, het op een uitsondering na goed gevaar.
Lees meerAlles vir Vrydag 4 Augustus 2017
Wat het van régte Curriebekerrugby geword?
Ai, waar is die dae van ware Curriebekerrugby tog!
Beseringsterugslae, maar Proteas vat Engelse vas
Dit was ʼn dag se spel waarop die Proteas met reg trots kan wees na twee groot terugslae Vrydag kort voor die aanvang van die vierde toets teen Engeland op Old Trafford in Manchester.
Ooreenkoms bereik oor mynregte-moratorium
Die Kamer van Mynwese en die departement van minerale hulpbronne het Vrydag ʼn ooreenkoms in die hooggeregshof in Pretoria bereik.
ANC: ‘Dis hoekom ons teen die mosie sal stem’
Die ANC-koukus het Vrydag gesê aangesien die party nie blind is vir die besware oor die stand van sake in die regering nie, is dit vir die party belangrik om te verduidelik hoekom ANC-LP’s volgende week teen ʼn mosie van wantroue teen pres. Jacob Zuma sal stem.
Drie Gauteng-onnies gepos oor seksuele wangedrag
Die Gautengse departement van onderwys het drie onderwysers afgedank nadat hulle skuldig bevind is aan seksuele wangedrag.
Ses sterf in gru-ongeluk
Een van die voertuie is heeltemal uitmekaar geskeur, terwyl die tweede voertuig aan die brand geslaan het. Vier van die oorledenes is kinders.
Man op kleinhoewe doodgeskiet
ʼn Veiligheidsbeampte het hom na die toneel gehaas nadat die paniekalarm geaktiveer is. Met sy aankoms op die kleinhoewe is daar ook op hom losgebrand.
Doodskis-video: Hof hoor oor beskuldigdes se selfone
Die staatsaanklaer het dit aan die ondersoekbeampte gestel dat ʼn foto wat intussen as bewysstuk by die hof ingedien is van Oosthuizen se selfoon afkomstig was. “Hoe? Hulle het dan aan my gesê die foon is gesteel?” het sy geantwoord.
Twee dood ná jaagtog, skietgeveg
Paramedici het gesê met hul aankoms op die toneel was die hele snelweg afgesper en drie erg beskadigde voertuie het verspreid oor die ryoppervlak gestaan.
ToekomsVenster: Wie is jy?
Ek behoort aan U en U ken my.
Renosterhorings op wildsplaas gesteel
Die Oos-Kaapse polisie is op soek na vier verdagtes wat Donderdag twee renosterhorings van ʼn wildsplaas in die Uitenhage-gebied gesteel het.
Carlton daag Curriebeker op Loftus Versfeld
Dis selde dat ʼn voorwedstryd met die hoofwedstryd meeding om die meeste belangstelling gaande te maak, maar dis wat die geval met Saterdag se wedstryde op Loftus Versfeld in Pretoria is.
[Foto’s] Die wenner van die Maroela Media/Showmax-kompetisie is…
Die wenner van die Maroela Media/Showmax-kompetisie is pas aangewys.
Die wêreld in foto’s – 4 Augustus 2017
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie. Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Doodskis-video-saak: Kis glo ook voorheen gebruik
“Jy het hulle gesmeek om jou eerder aan te rand as om jou polisie toe te vat, maar hulle het volgehou en toe het jy hulle begin dreig.”
‘Sluipmoorde’-verhoor begin dan
Elvis Ramosebudi, die man wat daarvan beskuldig word dat hy beplan het om senior regeringsbeamptes onder wie lede van die kabinet te vermoor, het Vrydag vlugtig in die Johannesburgse landdroshof verskyn.
Eerste skote in Wêreldkampioenskap klap vir van SA se bestes
ʼn Hele aantal van Suid-Afrika se vernaamste aanspraakmakers op medaljes by die Wêreldkampioenskappe wat Vrydagaand (20:00 SA tyd) in Londen begin, sal op die eerste dag reeds in uitdunne of kwalifiserende rondes betrokke wees.
Klag oor Kroonstad se rioolsake
“Die munisipale bestuurder moet aanspreeklik gehou word vir die skending van die inwoners van Kroonstad se grondwetlike reg op ʼn veilige omgewing weens riool wat al maande lank in strate in Kroonstad vloei.”
Opwindende nuus vir Karen Zoid-aanhangers
“Met hierdie liedjies het ek besluit om die eerste paar liedjies wat ek skryf net te voltooi en dadelik op te neem. Ek wil die oomblik vasvang al weet ek dis onmoontlik.”