“Sy sal vir die res van haar lewe met die nagevolge moet saamleef.”
Alles vir Vrydag 4 Augustus 2017
Polisievrou vermoor: ‘Moordenaar’ dood gevind
Nadat ʼn polisiesersant Woensdag dood in haar huis in Mpumalanga aangetref is, is haar vermeende moordenaar se liggaam ook gevind.
Aros verkry volle registrasie
Die instelling beskou dit as ʼn reusestap in die proses om Aros as ten volle private Christelike hoëronderwysinstelling in Suid-Afrika en internasionaal te vestig.
Godsdiens in skole: Beheerliggame gaan nie appelleer
Die ses skole wat by die onlangse hofsaak oor godsdiens in skole betrokke was, het besluit om nié teen die hof se bevinding te appelleer nie.
Noord- en Suid-KZN wen in Ebbo Bastard-reeks
Die subunies van Noord- en Suid-Kwazulu-Natal het Saterdag hul wedstryde in die eerste ronde van die KwaZulu-Natalse Rugbyunie (KZNRU) se Ebbo Bastardreeks gewen.
App gaan help met vak- en loopbaankeuses
Helpende Hand se jongste app beloof om ʼn wonderlike hulpmiddel te wees vir leerders wat skoolvakke moet kies.
Man wat werk verloor ná kankerdiagnose wen Lotto
“Nadat ek by ons plaaslike winkel was en ek gesien het ek het die wenkaartjie, het ek dadelik teruggery huis toe om die nuus met my vrou te deel. Sy was in die kombuis en toe ek vir haar sê, het ons al twee begin huil.”
[Video] Tips & Trix: Bosbioskoop
In hierdie episode van Tips & Trix gee Simoné en Francois wenke oor hoe om ‘n kampterrein fliekaand (“bosbioskoop”) op te stel.
Herbou die staatsmasjien
Die ondersoeke na korrupsie en staatskaping het nog weinig resultate opgelewer. Wetstoepassingsagentskappe wag op mekaar om die leiding te neem en die regering self is nog besig om raamwerke op te stel.
Zim-permithouers kan dalk langer in SA aanbly
Zimbabwiese burgers wat in Suid-Afrika woon sal nog ʼn geleentheid gegun word om vir werkspermitte aansoek te doen om hul verblyf in die land te verleng.
Curriebeker toets SA diepte tot op die been
Die Curriebekerreeks sal in die eerskomende klompie dae die diepte van Suid-Afrikaanse rugby (gewaand of werklik) tot op die been toets.
Redakteursbrief: Toename in lesers is goeie nuus vir Afrikaans
Daar is vir ʼn slag goeie nuus (en boonop sommer báie goeie nuus) vir Afrikaans: Die Afrikaanse lesersmark het oor die afgelope jaar beduidend gegroei.
Superrugby-eindstryd: Dié ene is vir Ackers
Wanneer die son Saterdagmiddag begin water trek oor Ellispark, word een van die suksesvolste hoofstukke in Suid-Afrikaanse rugby afgesluit.
Gevangenes ontsnap… met grondboontjiebotter!
Twaalf gevangenes het uit ʼn tronk in Alabama, Amerika, ontsnap deur ʼn onervare tronkbewaarder met ʼn slim grondboontjiebotterplan te flous.
Verwaarloosde honde vreet aan ander hond se karkas
“Dit is beslis een van die ergste gevalle van dieremishandeling wat ek in ʼn baie lang tyd gesien het. Om te dink jy is so verhonger dat jy aan jou maat moet vreet, is werklik onbeskryflik.” WAARSKUWING: Die inhoud en foto’s van die berig is grafies van aard en mag sensitiewe lesers en kinders ontstel.
Kla blaserslaners krimineel aan, eis Saru-baas
Die SA Rugbyunie (Saru) se grootbaas eis dat diegene wat skeidsregters skel en aanrand, krimineel vervolg word, nadat `n speler onlangs ʼn Bolandse blaser katswink geslaan het.
Woord: geiser
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “geiser”
Drawwer sterf skielik
“Paramedici was teen 18:45 op die toneel. Inwoners was besig om noodhulp op die man, in sy 30’s, toe te pas.”
Polisievrou dood gevind ná raaiseloproep
Die liggaam van ʼn polisiesersant van Mpumalanga is Woensdag deur haar kollegas in ʼn plas bloed in haar huis aangetref.
Lindie Strydom: Heelheid, eenheid
“…Ek kan mos nie die een oomblik die Here se lof besing en ʼn bybelversie op Facebook plak en dan die volgende oomblik gal braak, kerm en kla en al wat ʼn mens is in my gat van selfbejammering aftrek nie!”