ʼn Vrou en haar minnaar is vandeesweek in die hooggeregshof in Polokwane gevonnis nadat hulle saamgesweer het om die vrou se man te vermoor.
Alles vir Saterdag 5 Augustus 2017
Oud-mediahoof vermoor
Die liggaam van Eric Wiese (81), ʼn voormalige direkteur van Naspers, is Vrydagmiddag in sy huis in Tuine in Kaapstad aangetref.
Polisie maak gru-vonds in rugsak
ʼn Groot groep omstanders het nader gestaan om te kyk wat polisielede uit die rugsak haal.
Vingerafdruk geïdentifiseer ná inbraak by Valke-kantoor
ʼn Vingerafdruk wat by die hoofkantoor van die Valke gevind is nadat daar vroeg in Julie daar ingebreek is, is geïdentifiseer.
Voertuig ploeg in voetgangers in
“Met paramedici se aankoms op die toneel het ons algehele chaos gevind.”
Gedagte vir die dag: Swaarkry, honger ly … en manna uit die hemel
Ja, Hy het jou nederig gemaak deur jou te laat honger ly en jou toe manna laat eet, kos wat nie jy of jou voorouers vroeër geken het nie. Hy het dit gedoen om jou te leer dat mense meer as brood nodig het om van te leef. Ware lewe vir die mens kom van elke woord uit die mond van die Here. (Deuteronomium 8:3)