‘n Video van die beweerde aanranding word intussen op sosiale media versprei.
Alles vir Maandag 7 Augustus 2017
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 7 Augustus 2017
Karen Zoid het verlede week die eerste enkelsnit vanaf haar nuwe album, Op die oomblik, bekendgestel. Dié liedjie was binne ʼn dag die mees afgelaaide Afrikaanse liedjie op iTunes. Haar nuwe album word die 11de Augustus vrygestel.
Carmissa: Plek van soete water amper kurkdroog
Noudat die Kaapse damme elders gevaarlik na-aan opdroog is, word al meer vrae gevra oor hoekom die miljoene liters water wat daagliks onderdeur Kaapstad see toe loop, nie meer gebruik kan word nie. Herman Toerien het gaan ondersoek instel:
Groblersdal-plaasaanval: Ses nog op vrye voet
Botha se vrou, skoondogter en haar kinders het glo kort daarna ook by die huis aangekom.
Die ABC van optogte
Gideon du Plessis, hoofsekretaris van die vakbond Solidariteit, gee ‘n tong-in-die-kies kykie na ABC van optogte:
Oorledene se naasbestaandes steeds soek
Die Pretoriase polisie is steeds op soek na die naasbestaandes van ʼn middeljarige man wie se liggaam onlangs langs ʼn rivier in Pretoria gevind is.
Nuuskommentaar: Oranje, blanje blues vir Zuma
Gaan die land of pres. Jacob Zuma Dinsdag die blues hê na afloop van die mosie van wantroue?
Adjunkminister rand glo vrou by kuierplek aan
Die voorval het glo Sondag in die vroeë oggendure by Cubana in Fourways plaasgevind.
Ses gered ná vissersboot omslaan
Vier van hulle het geringe tot matige beserings opgedoen en moes na ʼn nabygeleë hospitaal geneem word.
Vandag se sportnuus
Kyk hier hoe het Suid-Afrikaners die naweek presteer tydens die IAAF se wêreldkampioenskap in Londen.
Klagtes teen trouplek oor ‘beleid’ teen gays
Die ANC in die Wes-Kaap het gesê hy gaan Maandag ʼn klagte by die Menseregtekommissie indien teen ’n trouplek wat glo ʼn gay paartjie weggewys het.
Twee vas ná 3 in brand sterf
“Daar is op hulle geskiet en die gebou is aan die brand gesteek.”
Vyf vas oor onwettige koopkrag
“Die potensiële verlies vir Eskom en die land se fiskus kan in die miljarde wees.”
Mbete sê binnekort oor geheime stemming
Die konstitusionele hof het op 22 Junie bevind dat speaker Baleka Mbete moet besluit of ʼn mosie van wantroue wat Dinsdag teen pres. Jacob Zuma aangehoor word met ʼn geheime stemming beslis sal word of nie.
Malawi se gordyne en die gebreektevensterteorie
Moenie toelaat dat die gebreektevensterteorie in jou eie lewe posvat nie, veral nie as dit deur ’n onbekwame regering op jou afgedwing word nie.
Gedagte vir die dag: Elia onder ’n bos
Hy het gaan lê en onder die besembos aan die slaap geraak. Maar ’n engel het hom aangeraak en gesê: “Staan op en eet!” Hy kyk op en dáár sien hy ’n roosterkoek wat op warm klippe gebak is en ’n kruik vol water. Hy het geëet en gedrink en weer gaan lê. (1 Konings 19:5, 6)