Daar is vier wysigings aangebring in die Cheetah-span wat met die Pumas afgereken het, met die oog op die Curriebekerwedstryd Saterdag in Bloemfontein teen Griekwas.
Lees meerAlles vir Donderdag 10 Augustus 2017
Stephen McGown: ‘Ek haat nie my ontvoerders nie’
“Ses jaar is ʼn lang tyd. Baie het verander. Ek wil nie ʼn wrok koester nie.”
Hof sê oor pedofiel se borgtog
Andries Petrus Retief (37) wat tot tien jaar tronkstraf gevonnis is nadat hy op 2 130 seksuele aanklagte skuld erken het, het ʼn dringende aansoek gebring om op borgtog vrygelaat te word.
Seun 33 keer met mes gesteek: ‘Dit affekteer ons almal’
Byna ʼn maand nadat ʼn 12-jarige seun van Goodwood in Kaapstad in ʼn park naby sy huis aangeval en 33 keer met ʼn mes gesteek is, sukkel hy en sy familie steeds om dié traumatiese voorval te verwerk.
Bejaarde egpaar dood gevind
ʼn Bejaarde egpaar van Pretoria is Woensdagoggend dood in hul huis aangetref.
WP se Skot terug ná lang afwesigheid
Die Westelike Provinsie se Skotse toetsspeler is, ná ʼn lang afwesigheid weens ʼn besering, terug in die bond se Curriebekerspan vir Saterdag se kragmeting teen die Blou Bulle op Nuweland.
Doodskis-video: Jackson gepols oor koperkabels
“Hierdie ou dreig om jou familie dood te maak maar jy vat hom nie polisie toe nie, hoe wil jy hê moet die hof dit glo?”
Bok- en Blou Bul-legende help Goue Leeus slyp
ʼn Legendariese Springbok, Bulls- en Blou Bul-speler gaan help om die Goue Leeus se Curriebekerspan te slyp.
Drie sterf, 4 beseer tydens botsing
Twee vroue het onder die bakkie gelê, terwyl ʼn derde vrou onder die vragmotor aangetref is.
Kaapstad maak gereed vir storm
Die Stad Kaapstad het inwoners Donderdag gewaarsku dat die Suid-Afrikaanse Weerdiens ʼn waarskuwing uitgereik het vir stormagtige weerstoestande wat op pad is.
ToekomsVenster: Die gelykenis van die mosterdsaadjie
Wees getrou in die kleine, God sal jou nie teleurstel nie.
Mbalula: ‘Drankmisbruik rede vir adjunkminister se gedrag’
Volgens mediaberigte is Mduduzi Manana, adjunkminister van hoër onderwys, Donderdag toegelaat om die Randburg-landdroshof deur die personeel-ingang binne te gaan.
Twee sterf in Benoni-botsing
Twee mans is dood en een kritiek beseer toe ʼn motor en ʼn paneelwa Woensdagaand in Benoni aan die Oos-Rand gebots het.
[Video] Liedjie bring ‘bietjie hoop’ ná droogte
“Bietjie hoop” vang die rou emosie vas waaronder duisende gebuk gegaan het in moontlik een van die ergste droogtes wat Suid-Afrika in ʼn lang tyd getref het – ʼn droogte wat duisende tot op hul knieë gedwing het.
Doodskis-video-saak: ‘Dis hoekom ons video maak’
Theo Martins Jackson, een van die beskuldigdes, het Donderdag in die hof getuig.
‘Hou op spekuleer’, sê minister ná brug op N3 val
Joe Maswanganyi, minister van vervoer, en verskeie rolspelers het Donderdag die toneel besoek waar ʼn ongebruikte voetgangerbrug Woensdag in die vroeë oggendure op die N3-snelweg ineengestort het.
Esidimeni-tragedie: Families en pasiënte sal vergoeding ontvang
Die duisende psigiatriese pasiënte en hul families wat deur die Esidimeni-tragedie geraak is, sal binnekort aan ʼn arbitrasieproses kan deelneem waardeur hulle vergoeding sal ontvang vir die verliese wat hulle gely het.
Jong egpaar sterf dag ná troue
“Daar is geen twyfel dat hulle vir mekaar bedoel was en dat hulle mekaar baie lief gehad het nie.”
Tekenprent: Mosie van wantroue in Zuma
Ten spyte van intensiewe pogings deur opposisiepartye om ondersteuning vir die DA se mosie van wantroue teen pres. Jacob Zuma te werf, het die ANC weer eens met ʼn meerderheid die mosie laat misluk.
Toyota belê in Suid-Afrika se toekoms
Op ʼn wêreldwye skaal het Toyota bekendgemaak dat hulle ’n eerstevlak- Olimpiese vennoot is tot en met 2024. Dit sluit die Paralimpiese Spele ook in.