Twee kassiere wat aan diens was is vasgebind en in die badkamer toegesluit voor die verdagtes die kluis met ʼn onbekende plofmiddel opgeblaas het.
Alles vir Donderdag 10 Augustus 2017
Aftrede: Sien só om na jou gesondheid
Daar is ʼn paar aftakelende en chroniese siektes wat algemeen by ouer mense voorkom, maar as jy jouself mooi oppas en jou gesondheid goed bestuur kan jy die vrugte daarvan in jou ouer jare pluk.
Gedagte vir die dag: Oor goeie nuus mag jy nie stilbly nie
Daarna sê hulle vir mekaar: “Wat ons doen, is nie reg nie. Dit is ’n dag van wonderlike nuus en ons sê niemand daarvan nie! As ons wag tot dit lig word, sal ’n onheil ons tref. Kom ons gaan en vertel dit by die paleis van die koning.” (2 Konings 7:9)