“Posttraumatiese stresversteuring is in 2014 by sers. Armand Gerber gediagnoseer nadat hy ʼn traumatiese insident ervaar het terwyl hy aan diens was.”
Lees meerAlles vir Vrydag 11 Augustus 2017
Bloem-veespekulant vas vir veediefstal
Reinhardt Verster, ʼn 34-jarige veespekulant van Bloemfontein, is in hegtenis geneem in verband met veediefstal.
Man kritiek ná hy kind glo doodry
ʼn 34-jarige man is in ʼn kritieke toestand na ʼn hospitaal geneem nadat hy na bewering ʼn vierjarige meisie doodgery het
Drie nou vas oor moorde
ʼn Derde verdagte is in hegtenis geneem in verband met die moord op vier mense.
Drie beseer in helikopter-ongeluk
Drie mense is beseer nadat ʼn helikopter Vrydagoggend in Limpopo neergestort het.
ToekomsVenster: Die gebruik van gelykenisse
Die Gees wek in ons ʼn honger en dors na die geregtigheid van God.
[Video] 4-jarige steel harte met volkslied
“Ek weet nie wat sy fassinasie met die volkslied is nie – dalk vind dit aanklank by hom. Dalk is dit omdat hy die Bokke die liedjie voor hul wedstryd sien sing het. Hy is net gaande daaroor.”
[Foto’s] Suzuki se SV650 is ʼn V2-pretmasjien
Omtrent 140 parte is herontwerp en twee baie belangrike aspekte is aangespreek: die krag is op en die gewig is af.
Bejaardes by sorgsentrum beroof
“Die verdagtes was gewapen met ʼn mes en ʼn skroewedraaier en het die opsigter oorweldig toe sy hulle probeer keer het.”
Johann Botha: Beskuldigdes in hof
Die drie is glo op kringtelevisiebeeldmateriaal betrap waar hulle die misdaad pleeg en met ʼn groot hoeveelheid geld van die toneel vlug.
GauFestival sorg vir volop Afrikaanse vermaak
Opwindende produksies en ʼn vol program sal sorg dat daar iets vir almal is.
Skoolhoof in hof oor aanranding
Die voormalige skoolhoof word daarvan beskuldig dat hy ʼn leerder, wat intussen oorlede is, aangerand het.
Die poppe gaan dans oor die Force-besluit
Die knuppel is die hoederhok gegooi nadat die Australiese Rugbyunie (ARU) Vrydag besluit het om die Force van Wes-Australië van sy Superstatus te stroop.
Afrikaanse sanger word eerste keer pa
“Dit gaan baie goed met Anél en met die babatjie, en hulle almal is in die wolke.”
[Luister] Nataniël terug in volle glorie om 30 jaar te vier
“Vanjaar maak ek jou dood. Ek gooi vir jou met my ‘mic’.”
Kleinhoewe-‘martelaars’ dalk skotvry
Ses mans wat daarvan aangekla word dat hulle Floris Johannes Kruger (60) op ʼn kleinhoewe gemartel en vermoor het, mag dalk binnekort skotvry wees.
Salomo se wysheid nodig vir godsdiens in skole
Die onlangse besluit van ses openbare skole om nie teen die uitspraak oor godsdiens in skole te appelleer nie, het opnuut vrae laat ontstaan.
[Video] Aardklop: Kies ʼn feeskarakter en kom hou fees
Of jy nou ʼn feesflerrie, ʼn Sannie-smulpaap of ʼn boekie-bokkie is, vanjaar se Aardklop Nasionale Kunstefees op Potchefstroom gaan iets vir jóú bied: die unieke en diverse feesganger wat om welke rede ook al dié fees ondersteun.
Verbruikersrubriek: Silwer randjie vir selfoondataklagtes
Verbruikers kla al lank oor data op hul slimfone wat binne minute verdwyn, ongelooflike duur buite-bundeltariewe en die oordrag van data wat nie teen die vervaldatum gebruik is nie. Die donker wolk van selfoonklagtes het egter Maandag ʼn silwer randjie gekry.
Video: Ruan en Franja: Kaalvoetkinders van Namibië
“Ons wil soveel moontlik as moontlik optree, sodat mense ons as individue kan leer ken.”