Kyk ’n mens na die beriggewing ná die onlangse vrystelling van die jongste renosterstropingsyfers, sal ’n mens dink dat die afname ’n beduidende een is. Ja, vanjaar se 529 renosters teenoor die 542 in dieselfde tyd verlede jaar is ’n afname, maar ek dink nie 13 minder renosters is noodwendig iets om oor huis toe te skryf nie.
Alles vir Vrydag 11 Augustus 2017
Gedagte vir die dag: Van hoorsê tot ervaring
U vra: “Wie waag dit om in sy onkunde my wysheid te bevraagteken?” Dit was ek. Ek het gepraat oor dinge sonder begrip, dinge wat te wonderlik is vir my. (Job 42:3)