Daar word gevrees dat die dodetal nog verder kan styg.
Alles vir Dinsdag 15 Augustus 2017
[Foto’s] Bekendstelling: Hilux is die nuwe swart
Daar is ‘n woeste oorlog aan die gang in Suid-Afrika. Ons is bitter lief vir ons bakkies, en Toyota het besluit hulle gaan die lewe nog so effens moeiliker maak vir ons. Hulle het die Hilux sopas visueel ʼn rapsie opgekikker, skryf Brendon Staniforth.
Oom Herrie se kerrie: Trompie-speel in die kerkraad
“Op ’n punt van orde, eerwaarde voorsitter, is dit toelaatbaar dat iemand in die kerkraadsvergadering trompie speel?”
[Video] Leerling glo by Hoërskool Parys aangerand
“Dit is baie sleg vir die skool, die gemeenskap en onderwys in geheel.”
‘Dit voel of ek my kind weer moet begrawe’
Die ma van wyle Corné Hale wat in 2011 dood is, is gebroke nadat die man wat van Corné se dood aangekla is Maandag in die Bellville-streekhof vrygespreek is.
Waar lees jy jou boeke? Hier is die Lapa-wenner
Die wenner van ʼn R1 000 e-boekgeskenkbewys met die komplimente van Lapa Uitgewers is pas aangewys.
Ma ‘sien wonderwerke gebeur’ ná seun se gru-ongeluk
Christo Reyneke, die 19-jarige student wat op 28 Junie in ʼn erge botsing op die N12 buite Wolmaransstad in Noordwes betrokke was, is weke later steeds in ʼn koma.
Modder & Bloed – nou op Showmax
Rugby is oorlog. Kyk die bekroonde film “Modder en bloed” nou op Showmax.
Dit help om die rieme in rugby dunner te sny
Dis ʼn balansstaat wat elke rugbyspelende land groen van jaloesie sal maak … al 14 provinsiale unies in Nieu-Seeland het verlede seioen ʼn wins gemaak.
Man gevonnis ná moord op sakeman
Ignat Oosthuizen (30) is ten aanskoue van sy vrou vermoor.
Nuuskierig oor jou familie-stamboom en herkoms?
“Dit skep ʼn raamwerk waarin mense kan begin vrae vra oor waar hul voor- en nasate vandaan kom, waar hulle gestap het en waar hulle betrokke was.”
Grace Mugabe vandag nog in hof
Die 20-jarige Gabriella Engels het aanklagte van aanranding teen Mugabe aanhangig gemaak.
Pta-vrou sterk aan ná weermaglid haar glo skiet
Johan Harmse, haar verloofde, het ʼn Go Pro-kamera aan sy valhelm gehad, dit aangeskakel en die voertuig agterna gesit.
Ekstremiste in VSA se optrede moet verwerp word
Die wêreld is die afgelope naweek geskud met die gewelddadige betogings en teenbetogings in Charlottesville in die VSA wat tot die dood van een betoger, twee polisielede en talle ernstige beserings aanleiding gegee het.
Luister: Willem Botha: ʼn Boodskapper vir die liefde
“Lag meer en sien eerder die positiewe in die lewe. Ja, daar is baie donker en negatiewe dinge in ons land en in die lewe, maar ek verkies om eerder die mooi in iets of iemand te sien. Ek glo regtig wat jy insit, sal jy terugkry.”
[Video] Egpaar fnuik kapers danksy hondjies
“Toe ek die motor tot stilstand hoor kom agter my en die mans met wapens sien, het ek geweet hulle wil kaap. Ek moes besluit of ek my hondjies wil gryp en of ek in die motor wil spring, maar daar was nie tyd om hulle te gryp nie. Ek het net ingespring en geskree: ‘Go, go, go!’”
Hof sê oor OB se aanbevelings vir Reserwebank
Die hooggeregshof in Pretoria het Dinsdagoggend uitspraak gelewer oor die openbare beskermer (OB) se aanbeveling dat die Grondwet verander moet word om die mandaat van die Suid-Afrikaanse Reserwebank te wysig.
Man vas vir Pringlebaai-moord
Die oorledene se uitgebrande voertuig is later ongeveer 30 km vanaf die huis gevind.
Vrou dood in huis gevind
ʼn 53-jarige vrou van Pringlebaai in die Wes-Kaap is Maandagoggend dood in haar huis gevind.
Aanrandingsvideo: Tiener hoor oor borg
Lindokuhle Dube, die 19-jarige leerder wat in hegtenis geneem is in verband met ʼn video waarin ʼn skoolseun ʼn meisie aanrand, het Maandag in die hof verskyn.