In die Kaap is daar Vrydagaand met ongeloof verwys na die Goue Leeus se sogenaamde gebrek aan diepte.
Lees meerAlles vir Vrydag 18 Augustus 2017
Een vas vir gewapende Pick n Pay-rooftog
Vier mans, van wie minstens twee gewapen was, het Vrydagoggend kort ná openingstyd die winkel binnegestorm en aangedring het op kontant.
KFC-voorval: Raskaart word bekyk
“Ek stel dit aan jou dit was nie ʼn rassevoorval nie. Dit was net toevallig dat die klaers swart en die beskuldigdes wit is.”
Swendelaars vas ná hul glo pensioentrekker, talle ander bedrieg
Die polisie het ná die voorval ʼn waarskuwing aan bejaarde persone uitgereik.
Oud-ambassadeur moet les opsê ná uitlatings oor gays
Die voormalige Suid-Afrikaanse ambassadeur het ʼn rubriek getiteld “Call me names, but gay is NOT ok” geskryf wat in die Sunday Sun geplaas is.
Bejaarde Potch-egpaar se seun: ‘Hulle moet trauma nog verwerk’
“Hulle het water gekook, olie op die stoof warm gemaak en my pa daarmee gebrand. Hulle het onder meer die olie op sy gesig en rug uitgegiet. Hulle het verder ook plastiek gesmelt en dit oor my ma se borste en maag gedrup sodat dit haar kon stukkend brand. Dit was ongelooflik wreed.”
ToekomsVenster: Jesus stuur die twaalf uit
Waarvoor roep die Here jou? Moenie daaraan vasklou asof jou eer op die spel is nie. Ons is burgers van God se ryk en nie ons eie nie. Ons soek die eer van God en nie ons eie nie.
Drie vas ná akteur sterf in kapingsdrama
Die akteur en sy vriend het van die kapers probeer ontsnap deur weg te jaag, maar hy is in die proses noodlottig gewond. Hy is die volgende oggend ná ʼn paar uur in die hospitaal oorlede.
Nuwe uitdaging vir Ivan en Donnalee
Die glanspaartjie Ivan Botha en Donnalee Roberts het meer as net die goeie nuus oor hul verlowing om met aanhangers te deel.
Rugbykampioenskap: seges teen Franse tel nie meer
Daar is genoeg voorbeelde, ook onlangs, om te bewys dat eenderse uitslae ná mekaar nie ʼn gegewe is nie. Om vandag te verloor en more maklik te wen, is nie ongewoon nie.
12 leerders geskors oor bakleiery by skool
Die LUR het gesê die situasie by die skool is “buite beheer”. Hy het die SAPD gevra om betrokke te raak.
Leë beloftes, vals belonings en die gebrek aan sosiale kapitaal
Die staat begin ter wille van magsbehoud vertroue tussen gemeenskappe vernietig en gemeenskappe sosiale kapitaal verruil vir eie gewin.
Een dood, 3 beseer in skietgeveg
“Honderde gemeenskapslede het reeds op die toneel begin bymekaarkom.”
Rugbykampioenskap: alles is teen die Wallabies
Hoe berei jy ʼn span voor wat net drie van sy laaste 22 toetse teen All Blacks kon wen?
Tydelike kanaal vir ‘supergeveg’
ʼn Tydelike kanaal (pop-up-kanaal) word Saterdag bekend gestel in aanloop tot die supergeveg tussen Floyd Mayweather en Conor McGregor en Floyd Mayweather.
Appèlhof sê oor Janusz Walus-parool
Walus het al 24 jaar tronkstraf uitgedien.
Tekenprent: AfriForum bied bystand aan Mugabe-slagoffer
Die burgerregteorganisasie AfriForum sal Gabriella Engels en haar gesin bystaan in hul soeke na geregtigheid, nadat dié 20-jarige model van Johannesburg beweer het sy is Sondag deur die Zimbabwiese presidentsvrou Grace Mugabe aangerand.
[Foto’s] Bekendstelling: Fiat Panda dalk die kleinste bergklimmer
Ons het Killarney 4×4 in Natal besoek en gery deur ’n riviertjie, los sand, oor ’n paar bultjies en weer deur ’n stroompie. Die Panda het geensins gesukkel nie en op die snelweg kan hy lag-lag by die spoedgrens hou… of meer, skryf Brendon Staniforth.
KFC-voorval: ‘Egpaar vrees vir veiligheid’
Naidoo het aan die hof gesê voorvalle van rasgedrewe aanvalle is algemeen in sy polisiëringsgebied.
Anika-saak: DOV moet nou besluit
André van Wyk (24), die man wat homself aan die polisie oorgegee het in verband met die opspraakwekkende grumoord op Anika Smit (17) in 2010, het Vrydag in die landdroshof in Pretoria-Noord verskyn.