Die verdagtes het ʼn gekwalifiseerde dokter se spreekkamer gebruik om dié praktyk in Johannesburg te bedryf.
Alles vir Saterdag 19 Augustus 2017
Gedagte vir die dag: Eers verloor; dan wen
As julle probeer om julle lewe vir julleself te bewaar, sal julle dit verloor. Maar as julle julle lewe ter wille van My prysgee, sal julle ware lewe vind. Wat sal dit jou tog help as jy alles in die lewe bereik, maar jy ly skade aan jou diepste menswees? (Matteus 16:25, 26)