Die Cheetahs se twee Springbokke, die kaptein en senter Francois Venter en die flank Oupa Mohoje, sal nie saam met die span vertrek wat Vrydag in Belfast teen Ulster hul buiging in die Pro14-reeks maak nie.
Alles vir Maandag 28 Augustus 2017
[Video] Silwerskermfees: Akteurs gesels oor kortflieks
Die sewende Silwerskermfees wat die afgelope week in Kampsbaai in die Wes-Kaap die beste van aspirant-rolprentmakers en -draaiboekskrywers se produksies vertoon het, was vanjaar weer ʼn dawerende sukses.
[Video] Zak Hendrikz gee ʼn Silwerskermfees-oorsig
Talle aspirant-rolprentmakers en -draaiboekskrywers het vanjaar behoorlik beïndruk by die Silwerskermfees wat dié jaar vir die sewende keer in Kampsbaai in die Wes-Kaap aangebied is.
Man brand op konsertgangers los oor selfoon
Een persoon is tydens die voorval dood en nege is gewond.
Twee sterf, vyf beseer in Middelburg-ongelukke
Twee mense is dood en vyf beseer in twee aparte ongelukke wat die afgelope naweek in Middelburg in Mpumalanga plaasgevind het.
[WEN] ‘Altyd in my drome’ by die Brooklyn-teater
“Dis ’n stukkie toentertydse sentiment aangebied in eietydse teatervorm en is vermaak vir die hele gesin.”
Regeringsbeleid misluk steeds
Statistieke Suid-Afrika het verlede Dinsdag sy verslag, “Armoedetendense in Suid-Afrika” bekendgestel. Hierdie verslag laat val die kollig op die steeds skokkende grootskaalse armoede in die land.
Kusasalethu-myn: Derde myner se liggaam gevind
Die liggaam van ʼn derde mynwerker wat Vrydagoggend ondergronds vasgekeer is by Harmony Gold se Kusasalethu-myn naby Carletonville, is na die oppervlak gebring.
Rooi beslis nie mooi, al het die Bokke gepronk
Die Suid-Afrikaanse rugbybase kan walgooi soos hulle wil, maar hulle het ʼn heerlike Sondagmaal van sappige skaapboud en gebakte aartappels met ʼn gebrande malvapoeding bederf.
8 vas oor beweerde bedrog by Jhb-metro
Die ondersoek wat die beweerde bedrog oopgevlek het, is van stapel gestuur nadat Nedbank die stad se finansiële departement in kennis gestel het van onregmatige betalings wat in Oktober verlede jaar in een van hul kliënte se bankrekenings inbetaal is.
Afrikaanse aktrise swanger met identiese tweeling
“Ons is so geseënd, want ek is nie swanger met een baba nie, maar met twee! Alle eer aan ons Vader in die hemel.”
Oorskot van vermiste bemanningslede gevind
Dié tien bemanningslede was vermis sedert die USS John S. McCain en die handelskip Alnic MC verlede week gebots het.
Caster hardloop wêreld se vinnigste tyd nóg
Caster Semenya het Sondag vir nog ʼn merkwaardige prestasie gesorg toe sy tydens die voorlaaste byeenkoms van die IAAF se Wêreld-uitdaagreeks in Berlyn ʼn wêreldbeste tyd in die 600 meter opgestel het.
Bosveld in jou bloed
Die Kaap het alles. Die berge, die see, wynplase, rustige leefstyl, noem dit maar op. Maar een ding het dit nie… Die bosveld.
Vrou in Pta aan die brand gesteek
ʼn Vrou, in haar 30’s, is Sondag in die vroeë oggendure in Pretoria aan die brand gesteek.
[Foto’s] Paleis van ʼn hondehok
Twee jaar later het Aaron Franks se drie brakke ʼn paleis van ʼn hondehok om in te bly – boonop met hul eie swembad en brandkraan.
Sakeman vas oor ‘bedrog’ van R74 mil.
Guillaume Johannes Malherbe (57) het in die handelsmisdaadhof in Port Elizabeth verskyn in verband met beweerde bedrog van R74 miljoen.
Woord van die week: doilie
Die woord van die week is “doilie”
[Resep] Jogurtbeskuit
’n Gesonde happie saam met oggendtee voor werk en skool.
Oom Herrie se kerrie: Oom Herrie word soort van ’n parolie
Oom Herrie onthou ‘n paar tenders waar die kontrakteurs kortpaaie gevat het.