Die ernstige fase van die Amerikaanse Ope op Flushing Meadows het nou aangebreek met die laaste 16 spelers in die mans- en vroue-afdeling wat bepaal is en selfs ʼn paar wat reeds na die kwarteind gevorder het.
Alles vir Maandag 4 September 2017
Suid-Korea reageer op Noord-Korea-ontploffing
Suid-Korea het Maandag ‘n gesimuleerde aanval op Noord-Korea se kerntoetsplek uitgevoer in reaksie op Pyongyang se ontploffing van ʼn beweerde waterstofbom Sondag.
Wat maak ’n staat belangrik?
Noord-Korea moet weet, daar is ’n verskil in respek en ontsag, en hy kan enige oomblik sy hand erg oorspeel.
Koninklikes deel groot nuus
Die Kensington-paleis het Maandag in ʼn verklaring gesê die koningin is verheug deur die nuus.
Man se liggaam voor hospitaalhek aangetref
“ʼn Ooggetuie wat as ʼn veiligheidswag by die hospitaal werk, het gesien hoe ʼn onbekende motor daar stilhou en die man by die hek aflaai.”
Velkanker: ‘SA nie ernstig genoeg oor sonbeskerming’
“Voorkoming van velkanker is die beste manier om hierdie dikwels dodelike siekte die hoof te bied, en daarvoor is gesonde praktyke betreffende sonblootstelling nodig.”
Onregmatige arrestasie en aanhouding: Het ek ’n siviele eis?
Hein Gonzales bespreek hoe en wanneer jy ‘n siviele eis mag instel indien jy onregmatig in hegtenis geneem is:
Boer geopereer ná kleinhoewe-aanval
“Hy het nog altyd ʼn goeie sin vir humor gehad, so selfs nou slaag hy daarin om hier en daar vir iemand te glimlag.”
Skrapping van vrystelling op buitelandse inkomste het onvoorsiene gevolg
Verskeie organisasies en Suid-Afrikaners wat tans in die buiteland werk het gewaarsku dat die voorgestelde skrapping van die belastingvrystelling op buitelandse inkomste onvoorsiene gevolge gaan inhou.
Kia SA herroep nuwe model
Kia Motors Suid-Afrika het Maandag aangekondig dat een van sy nuwe modelle vir veiligheidsdoeleindes herroep word.
Gupta se beeldpoetser appelleer
ʼn Beslissing op Bell Pottinger se appèl word Dinsdag verwag.
Woord van die week: pajamas
Die woord van die week is “pajamas”
11 beseer toe taxi by wal afrol
Altesaam 11 mense is beseer toe die bestuurder van die taxi waarin hulle gereis het beheer oor die voertuig verloor en verskeie kere teen ʼn wal afgerol het voordat dit op sy sy tot stilstand gekom het.
Gru-botsing eis 10
“Die voertuie het daarna aan die brand geslaan en die mense is onherkenbaar verbrand.”
Man se liggaam in oordswembad gevind
ʼn Man se liggaam is Maandagoggend in ʼn swembad by ʼn oord in die Hoedspruit-omgewing in Limpopo gevind.
Nuuskommentaar: Siesa-politiek
Maroela Media se nuuskommentaar is nie deel van die geelpers nie, en sal daarom slegs in die ontleding van die jongste Ramaphosa-sage betrokke raak as dit die groter politieke prentjie beïnvloed.
Vandag se sportnuus
Die Amerikaanse Ope op Flushing Meadows se eerste week is iets van die verlede en by Fifa se Wêreldbeker-kwalifiseringswedstryde het Bafana Bafana teen die span van die Kaap Verdiese eilande gespeel en pak gekry.
Steur die bonde hulle aan kritiek?
Die ondersteuners in die Kaap is briesend oor die hoë prys van die kaartjies vir die toets in die Rugbykampioenskap teen die All Blacks op 7 Oktober op Nuweland, want dis duidelik dat die unie wil skep terwyl hy kan, en basta met die kritiek.
Lesersbrief: Dáár lê die wortel van die Afrikaner se demografiese penarie
“As die demografiese probleem ten diepste ʼn godsdienstige oorsaak het, sou mens verwag dat hierdie saak hoog op die agenda van kerke sal wees.”
Vrou (51) sit lank ná miljoene rande bedrog
Sy het vervalste fakture met haar eie bankbesonderhede uitgemaak en so onwettig geld ingevorder.