“Dit was ʼn baie somber geleentheid met die uitsondering van die skoollied; alhoewel dit baie emosioneel was, het dit amper die kapel se dak gelig.”
Alles vir Donderdag 7 September 2017
Man vas ná bewerings van kinderarbeid
ʼn Arbeidsmakelaar van die Wesselsbron-gebied in die Vrystaat, wat deur die Valke ondersoek is oor bewerings dat hy minderjarige kinders as werkers op plase in die gebied laat werk het, is Donderdagoggend in hegtenis geneem.
Mashaba sal mosie van wantroue teenstaan
“Die feit is dat hierdie ongegronde bewering ʼn rookskerm is wat daarop gemik is om weer beheer oor te neem, wat sal toelaat dat die plundering weereens kan voortgaan.”
Weermaglid wel aangekla ná vrou geskiet is
Die weermaglid wat Carine van Staden (28), ʼn inwoner van Pretoria, glo ten aanskoue van haar verloofde en motoriste in haar bors geskiet het, word wel aangekla.
Akteur sterf in kapingsdrama: Landdros bevraagteken bewyse
Die landdros in die saak teen twee mans wat na bewering verbind kan word met die kaping van en moord op die Rhythm City-akteur Dumi Masilela (29), het die bewyse wat deur die staat voorgehou is tydens die twee se borgtogaansoek bevraagteken.
Tel jou woorde – Die juffrou wil ʼn antwoord hê
So word ek een aand laat deur ʼn bitter knorrige ma gekonfronteer met “Wat is die versamelnaam vir skilpaaie?” Ek soek. Ek vra kollegas. Almal grawe in obskure bronne en boeke waarvan die blaaie vol bruin spikkels is. Nee, niks … skryf Sophia Kapp.
Groot nuus vir Ford Ranger-aanhangers
Ford Suid-Afrika het Donderdag opwindende nuus vir aanhangers van die Ranger-bakkie bekend gemaak.
[Foto’s] Padtoets: Is dit TATA, of hallo?
Van die eerste TATA-produkte wat in SA te koop gestel is, was vir my nie iets om oor opgewonde te raak nie. Ek was redelik skepties toe die vlootbestuurder vir my die Bolt skeduleer. Maar nou ja, soos ek al telkemale gesê het … dit is regtig lekker om verbaas te word, skryf Brendon Staniforth.
Misdaadintelligensie het die nuwe modewoord geword
Minstens drie van die voorlopers in die ANC se presidentswedloop gebruik deesdae die woord “misdaadintelligensie” om elke hoek en draai. Dit is glo die enigste manier waarop regte misdadigers uitgevang kan word.
ʼn Piekniekmandjie se moet-hê-item: Springmielies
Volg hierdie resep om jou springmielies elke keer perfek te maak, en vertel ons wat jou gunstelingmanier is om springmielies te eet. Een gelukkige piekniek-liefhebber kan twee kaartjies na Maroela Media se buitebioskoop op 16 September wen.
Allister hou by sy wenresep
Dit kon die Springbokke se toerkeurders nie langer as ʼn paar minute geneem het toe hulle die Bokspan gekies het wat Saterdag in Perth in die Rugbykampioenskap teen die Wallabies speel nie.
Dié Pta-strate in September gesluit
Die Tshwane-metropolisie (TMPD) het ʼn kennisgewing uitgereik om motoriste en besighede in kennis te stel van verskeie paaie wat tydens naweke in September gesluit sal wees vir konstruksiewerk.
Pta-vrou voor gesin vermoor
Die jong ma se baba en ander gesinslede was in die huis ten tyde van die voorval.
Loskopstut dra Pumastrui vir 170ste keer
Die loskopstut De-Jay Terblanche hoop om Saterdag sy 170ste wedstryd vir die Pumas te speel, nadat hy in die opdrafspan vir die bond se Curriebekerwedstryd Vrydag teen die Sharks in Nelspruit ingesluit is.
Poemas snoei weer kwaai aan span
Die Argentynse Poemas se afrigter, Daniel Hourcade, weet steeds nie wie sy beste span is nie.
‘Mbalula meen polisievuurwapens word vir geweldsmisdaad gebruik’
“Meer as 18 000 mense is vanjaar reeds in die land vermoor en dit is tyd dat die regering dringend ingryp.”
Taalgebruik: grootte, grote
Taaltoffie ondersoek die verskil tussen die gebruik van “grootte” en “grote”
[Foto’s] Prins George (4) begin sy skoolloopbaan
Die koninklike egpaar gaan behoorlik opdok vir dié gesogte privaat skool in Londen.
Man met swaarde in huis aangeval
“My arm is tot op die been oopgesny. Ek het kamer toe gehardloop en vir hulle geskree ek het ʼn vuurwapen.”
[Foto’s] Wanneer ʼn gemors ʼn kunswerk word…
Of dit nou ink, koffie, water of olie is, dis altyd sleg as iets gemors word – veral wanneer dit iets vlek. Hier is ‘n paar foto’s van toevallige kuns wat geskep is toe iemand iets gemors het.