ʼn Beroep is op “Afrikaanses, Afrikaners, Boere en Blankes” gedoen om 10 Oktober ʼn landwye wegbly-aksie te steun.
Alles vir Donderdag 7 September 2017
Neem deel: Afrikaans is #onmisbaar
Neem deel aan Afrikaans.com se nuwe veldtog, #onmisbaar
Op reis deur Europa: Largo 16 Ottobre 1943
Largo 16 Ottobre 1943. Dit is die naam van ʼn baie klein piazza, of plein, langs die Tiberrivier.
Vermiste Jhb-baba opgespoor
Die maand oue babadogtertjie van Johannesburg wat vroeër vandeesweek glo deur ʼn 21-jarige man ontvoer is, is opgespoor.
Griekwas verander vier voor vir Goue Leeus
Griekwas het vier veranderinge aangebring aan die opdrafagttal van die span wat naelskraap teen die Blou Bulle verloor het vir sy Curriebekerkragmeting Vrydag teen die Goue Leeus in Kimberley.
[Resep] Ouma Ida se gemmerkoekies
“Ons drie dogters het vakansietye help bak aan dié koekies om die koekieblikke vol te kry.”
Nuuskommentaar: As kwotas en ‘affirmative action’ vou
Wat gebeur as kwotas, transformasie en “affirmative action” nie die gewenste resultate oplewer nie?
‘Selfmoord’ by landgoed: Oorledene ‘was hoogs ontsteld’
Die vrou wat glo haarself Maandag ten aanskoue van ooggetuies by die Pecanwood-landgoed in Hartbeespoortdam om die lewe gebring het, is vroeër die dag in ʼn “omsamehangende en hoogs ontstelde toestand” op die landgoed aangetref.
Vandag se sportnuus
Dit gons steeds in die sportwêreld oor Suid-Afrika se Kevin Anderson wat die halfeind van die Amerikaanse Ope bereik het.
Amerikaanse Ope: droom-halfeind van die baan
Die droom-halfeind tussen Roger Federer en Rafael Nadal in die Amerikaanse Ope op Flushing Meadows is van die baan.
Verbruikersake: Tribunaal beboet Shoprite oor roekelose krediet
Die Nasionale Verbruikerstribunaal het vandeesweek bevind die kleinhandelaar Shoprite het roekeloos geld uitgeleen, nadat die Nasionale Kredietreguleerder se ondersoek gewys het hy het geld aan verbruikers geleen sonder om eers seker te maak dat die verbruikers in staat is om die lenings terug te betaal.
Lesersbrief: ‘Ek is nie meer lid van dié boekklub’
Daarom sê ek nou: Nee dankie, kykNET en Louis Pretorius! Ek stel nie meer belang nie!
Aftrede: Sorg só vir jou eie veiligheid
Pensioentrekkers en ouer mense is ongelukkig dikwels “sagte teikens” vir aanvalle deur misdadigers, swendelaars of uitbuiters. Waar syfers rakende werkloosheid en armoede hoog is, vier misdaad gewoonlik ook hoogty.
Verslag oor KZN-onkologie-eenheid dán bekend
Aaron Motsoaledi, minister van gesondheid, laat hoor wanneer sy departement die forensiese verslag ontvang van die oudit oor die redes waarom twee radioterapie-masjiene in die Addington-hospitaal in KwaZulu-Natal gebreek het.
‘Landbousektor hoofrede dat SA uit resessie gelig is’
“Ondanks lae uitsette in die Wes- en Oos-Kaap weens voortslepende droogte, het landbouproduksie in die tweede kwartaal van 2017 toegeneem met 33,6%1. Dit is gedryf deur die produksie van gesaaides en tuinbouprodukte.”
Matriekleerder doodgesteek by skool
Die polisie het weereens die voorkoms van boeliegedrag by skole veroordeel ná een leerder ʼn ander by ʼn skool doodgesteek het.
Die probleem met vryheid
Baie mense sukkel met die idee dat ʼn vryemark-verdediger gesien kan word as iemand wat omgee oor die lot van mense wat benadeel en in ʼn benarde posisie is.
Gedagte vir die dag: Liefde is ononderhandelbaar
Noudat julle julle in gehoorsaamheid aan die waarheid gereinig het om mekaar as broers ongeveins lief te hê, moet julle mekaar dan ook van harte en vurig liefhê. (1 Petrus 1:22)