“Die komitee het die versoek onwillig toegestaan.”
Alles vir Maandag 11 September 2017
[Foto’s] Vyf ontsnap by Bela Bela
ʼn 29-jarige verdagte is kort daarna net buite die polisiestasie weer in hegtenis geneem.
Trevor Noah met gesogte toekenning bekroon
Noah is tydens dié geleentheid met ʼn toekenning bekroon vir sy YouTube-dokumentêr, The Daily Show: Between the Scenes.
[Foto’s] Vlieënier se ‘gevaarlike selfies’ maak opslae
Die Brasiliaanse vlieënier Daniel Centeno maak opslae op sosiale media met sy selfies wat hy glo in die middel van vlugte neem.
Man in aanhouding aan nóg 18 ernstige misdrywe verbind
Dit sluit aanklagte van verkragting, huisroof, motordiefstal en moord in.
[Video] Vrou kritiek ná voertuig deur lug ‘vlieg’
Die beeldmateriaal, wat vermoedelik vanaf veiligheidskameras verkry is, toon hoe die motor skielik deur die lug aangevlieg kom en deur ʼn muur en kennisgewingbord ploeg.
‘Gigaba moet sê oor kontrakte met Chinese’
“Die laaste ding wat Suid-Afrika nou kan bekostig, is nog ʼn korrupte multimiljardrand-tendertransaksie tussen regerings.”
Woord van die week: oukei
Al ooit gewonder waar die woord “oukei” vandaan kom? Taaltoffie stel ondersoek in.
Drie vas ná sakeman ontvoer word
Die ontvoerders het die man se familie genader en ʼn losprys van R1 miljoen vir sy vrylating geëis.
3 vroue en man vas ná hulle glo 2 doodslaan
Die verdagtes, onderskeidelik 34, 43, 45 en 52 jaar oud, sal in die hof verskyn op aanklagte van moord.
Rondloperleeus steeds op vrye voet
“Die belangrikste in dié stadium is dat die mense waaksaam is vir die leeus.”
Miljoene rande se dwelms en renosterhorings by OR Tambo gevind
Twee verdagtes is in twee onverwante voorvalle by die Internasionale Lughawe OR Tambo in hegtenis geneem nadat daar op dwelms en renosterhorings ter waarde van miljoene rande beslag gelê is.
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 11 September 2017
Steve Hofmeyr maak dié week sy toetrede tot die Top 20 met ʼn splinternuwe lied, “Feeslied”, wat ook op sy nuwe album, SKREE, gaan verskyn.
Man gevonnis vir renosterstropery
Die beskuldigde is op 17 Maart verlede jaar in Satara in die Krugerwildtuin in hegtenis geneem.
[Luister] Aardklop: Kuier spotgoedkoop saam op Die Bult, in teaters
Aan ʼn wenresep durf verander jy nié – daarom word die Aardklop- nasionale kunstefees vanjaar wéér op Die Bult in Potchefstroom, waar die hart van die fees is, gehou.
Oom Herrie se kerrie: Om te vlieg of nie
Oom Herrie lees van die vlug wat weens reën vertraag is, en die bemanning en ander passasiers toe “beloon” word deur ’n vrou wat skielik in kraam gegaan het. Benoude tye. Dit laat oom Herrie toe skoon nostalgies raak oor sy eie vliegervarings.
Man in hof vasgetrek vir ‘vriendin’ se moord
Die man is in die Khayelitsha-landdroshof in hegtenis geneem ná hy voorgekom het op ʼn ánder klag van poging tot moord.
[Resep] Koeskoesslaai met kaas en vrugte
Perfek vir die warm weer!
Nuuskommentaar: Knak eenparty-sindroom nou?
Die term “eenpartydemokrasie” is selde in die praktyk houdbaar.
Vandag se sportnuus
Die Amerikaanse Ope se eindwedstryde is die naweek afgehandel.