Suid-Afrika is tans op ʼn glybaan in die verkeerde rigting en die dilemma is dat diegene wat hiervoor verantwoordelik is eerder die skuld op kolonialisme en rassisme pak as om die waarheid daaroor te praat.
Alles vir Donderdag 14 September 2017
Goue Leeus kies sterk span teen Bulle
Die Goue Leeus het dalk hul sterkste Curriebekerspan tot dusver vanjaar gekies vir die kragmeting teen die Blou Bulle Saterdag op Ellispark in Johannesburg, al is daar net een verandering in die opdrafspan.
[Foto’s] Vergelykende toets: Een modern, een getrou, selfde resultaat?
Die Etios sou nog nooit sommer ʼn skoonheidskompetisie wen nie, maar die nuwe Sprint-model lyk baie beter as sy voorganger. Die Renault se Sandero Stepway is modern en lekker toegerus en die enjin is gretig. Brendon Staniforth stel ondersoek in.
‘Spioenasiebande’-saak in appèlhof aangehoor
Die sogenaamde spioenasiebande-saak tussen pres. Jacob Zuma en die DA word Donderdag in die appèlhof in Bloemfontein voortgesit.
Luister: Elandré Schwartz: ʼn ‘Kleindorpdromer’ met ʼn gróót stem
“Een van die liedjies op die album, ‘Forever’, is deur my oom, Henry geskryf. Hy is eintlik ʼn motorwerktuigkundige, maar ʼn ongelooflike skrywer. Hy skryf byna elke dag en het ʼn hele lêer vol liedjies,” vertel Elandré Schwartz.
[Resep] Dadelbrood
Eet hierdie broodjie warm uit die oond saam met kaas of konfyt. Selfs die kleinspan sal daaraan smul!
Leinster se Nieu-Seelanders leer dure les
Die owerhede se besluit om twee Leinster-spelers toegang tot Suid-Afrika te weier, is net nóg ʼn bewys dat die Pro14-base die kar voor die perde gespan het om die Cheetahs en Southern Kings die seisoen reeds tot die reeks toe te laat.
Duitsers dol gelukkig met vervelige politiek
Die uitslag van die Duitse verkiesing op 24 September is redelik irrelevant. Merkel sal aan bewind bly en Duitsland sal vir die volgende vier jaar goed bestuur word.
Man se lyk uit see gehaal
Die Suid-Afrikaanse man het in Londen gewoon en was saam met sy familie op vakansie in Sodwanabaai.
OB kap terug oor bewering van sameswering
“Ten spyte van hierdie komplot sal die OB onafhanklik en onpartydig bly. My kantoor sal voortgaan om ons werk sonder vrees, guns of vooroordeel te verrig.”
Omstrede tonnel onder Stonehenge beplan
ʼn Beplande padtonnel onder Brittanje se bekende Stonehenge deur is met gemengde reaksie ontvang.
Taalgebruik: Gravisteken
Taaltoffie ondersoek die gebruik van die gravisteken (`) in Afrikaans.
Daggalisensies dalk eersdaags uitgereik
Dié riglyne is opgestel om die skedulering van dagga as ʼn verbode middel na ʼn voorgeskrewe middel vir medisinale doeleindes te verander.
Aardklop: ‘Half leeg’ bied ʼn snit van die lewe
“Ons lewe in ʼn samelewing waarin ons heeltyd via sosiale media aan mekaar verbind is, maar tog práát ons nie genoeg met mekaar nie en maak nie egte konneksies nie.”
[Video] 30 dae in die lewe van ʼn vragskip
Beleef die verkeer op die see, kyk hoe vaardig die skip in die hawe ingelei word en die yslike vraghouers afgelaai word. Beleef ook die melkweg, storms op die see en sien selfs hoe ʼn volmaanaand dit laat lyk of die sterre bedags skyn.
[Boek] Haas Das se Nuuskas: Episode 4
Almal van Menseland is verheug om Haas Das, die geliefde nuusleser van Diereland, en sy assistent, Piet Muis, en hulle manewales weer te geniet in hierdie veelkleurige leesboeke.
Ouers gestraf oor YouTube-video’s van poetse op kinders
Dit was een van die laaste video’s wat die egpaar op YouTube gedeel het wat ʼn ondersoek deur wetstoepassingsagentskappe tot gevolg gehad het.
Juffrou se wetenskaples maak opslae
Dis moeilik om kinders wetenskap te leer – en nog moeiliker om kinders te oortuig hulle moet gereeld hul hande was! ʼn Onderwyseres het nou met haar eenvoudige eksperiment twee vlieë met een klap getref.
Omstanders wat glo geldwa plunder in hof
Beeldmateriaal het later aan die lig gekom van lede van die gemeenskap wat op die transitovoertuig toesak en geld uit die voertuig steel.
Op reis deur Europa: Herlewingsprediker
Die volgende dag besoek ons die San Marco-kloostermuseum. Behalwe vir bekende skilders, soos Fra Frangelica, was die klooster ook die woonplek van die bekende teoloog Thomas van Aquino én die toegewyde Girolama Savonarola.