Die arbeidsmakelaar van die Wesselsbron-gebied in die Vrystaat wat tereg staan op aanklagte van onder meer kinderarbeid en mensehandel, het Vrydag weer in die plaaslike landdroshof verskyn.
Alles vir Vrydag 15 September 2017
Talle beseer in beweerde terreuraanval in Londen
ʼn Onbevestigde foto van ʼn wit emmer in ʼn sak met drade wat bokant die sak uitsteek en aan die brand is op ʼn treinvloer doen tans die ronde op sosiale media.
Meisie (14) as bruid aan 61-jarige verkoop
Drie mense is vas nadat ʼn meisie wie se ouers oorlede is deur haar pleegsorg-oom as bruid aan ʼn 61-jarige man verkoop is vir lobola.
[Resep] Skaappotjie
ʼn Skaappotjie is die perfekte gereg vir ʼn luilekker Sondagmiddag!
Gewilde TV-aanbieder weer swanger
Die model en TV-aanbieder het die nuus met ʼn foto op sosiale media bekend gemaak.
Wêreld se oudste kat en panda oorlede
Die Finley-egpaar het Nutmeg in 1990 in hulle tuin gevind, waarna hulle dié kat aangeneem het.
Skote klap tydens Pta-huisbraak
“Hy is in sy kop geskiet en was in ʼn ernstige toestand.”
[Video] Skaars wit kameelperde gewaar
ʼn Video van twee skaars wit kameelperde het sosiale media aan die gons.
‘Boer soek ʼn vrou’-egpaar se baba gebore
“Ek was baie bewoë toe die kindjie gebore is, dis ʼn gevoel wat ʼn mens nie ken nie, en nog nooit gehad het nie.”
Redakteursbrief: Só bak mens ʼn wildspastei
Ek het gisteraand vir my gesin ʼn wildspastei gebak. As jy my ken, sal jy nou snak na asem en jou sambreel gaan uithaal, want hier kom groot reën. Kook en bak is nie my ding nie, skryf Susan Lombaard.
Treinstasie gesluit ná beweerde ontploffing
Op sosiale media het gebruikers beweer mense het “skreeuend van die trein af gehardloop”.
‘Sarie Voorbladgesig’ het vanjaar twéé wenners
Die een pure sonskyn, die ander eenvoudig boeiend ¬– en sáám is hulle “net magic”.
Wen wiskunde met die Wolkskool
Deur Wolkskool kry leerders 24/7-toegang tot ʼn wiskundekenner met jare lange ervaring en meer as genoeg “wiskundige kennis vir onderwys” wat sal lei tot gemak en vreugde, eerder as trane en frustrasie.
Trevor Noah nou langer op TV
Die nuus kom kort nadat Noah Sondagaand met ʼn Creative Arts Emmy-toekenning bekroon is.
Suid-Afrika se langpootbye só aangepas om bokhoringblomme te bestuif
Het jy geweet Suid-Afrika het ʼn langpootby en dié by se uitermatige lang voorpote help dié spesie om by die bokhoringblom se olieproduserende buise uit te kom?
Lindie Strydom: Herwin jou lewe
Ek wil ʼn vergelyking tref tussen ʼn begraafplaas en ʼn “landfill” of ʼn vullishoop waar ons al die gemors begrawe. Ná ons die rommel “reduce, reuse en recycle” het, word net dit wat jy absoluut niks mee kan doen nie, in die “landfill” begrawe. Ek wil só leef, skryf Lindie Strydom.
Nog ʼn missiel oor Japan afgevuur
Waarskuwings het oor Japan se sirenes weergalm nadat Noord-Korea ʼn missiel oor die land afgevuur het.
Nege leerders vas vir brandstigting, vandalisme
Nege leerders is in hegtenis geneem nadat hulle na bewering ʼn skool aan die brand gesteek en skooleiendom gesteel het voor hulle van die toneel gevlug het.
Tel jou woorde – Die Amerikaanse touchdown, die Engelse roos en Welkom se melktert
“Dis mos nou heiligskennis om so met rugbyterme te ketter. Ou Dok Craven sal mos in sy graf omdraai,” skryf Sophia Kapp in haar weeklikse rubriek.
SAL: Myeni se heraanstelling bevraagteken
LP’s het Malusi Gigaba, minister van finansies, sewe dae gegee om bewyse te verskaf dat Dudu Myeni, voorsitter van die SAL-raad, op wettige wyse in dié pos heraangestel is.