Terwyl die appèlhof vir pres. Jacob Zuma ’n gevoelige skop in die tande gegee het, het hy hom beroep op ’n Bybel wat volgens hom bestaan en wat geen voorbeelde van leiers bevat wat van hul amp onthef is nie.
Alles vir Vrydag 15 September 2017
Tekenprent: Apple se nuwe iPhone
Deur middel van gesigherkenning (“Face ID”) sal die gebruiker die nuwe iPhone X met sy gesig kan ontsluit.
Vandag se sportnuus
Twee wedstryde word môre in die Kampioenskapsreeks gespeel.
Rugbykampioenskap: swart dag vir die Bokke
Jy wag maande lank op hierdie kans.
DNS-uitslae bekend van slagoffer wie se vleis geëet is
DNS-toetsuitslae is vandeesweek bekend gemaak ná ʼn man by die Estcourt-polisiestasie ingestap en gesê het hy is “moeg om mensvleis te eet” en ʼn hand en deel van ʼn been na vore gebring het. Die slagoffer se familie is intussen in kennis gestel.
Dronkbestuur: Jou 12-punt-voorkomingsplan
Hierdie artikel is nie daarop gemik dat jy as leser die wet moet omseil nie, maar eerder deur die regte insig en agtergrondkennis verantwoordelike besluite te laat neem. Onthou, een drankie te veel kan jou en/of iemand anders se lewe drasties verander en/of selfs beëindig.
Polisie skiet een verdagte dood, wond ander tydens skietgeveg
“Toe die polisie gepoog het om die gesteelde voertuig te nader het die verdagtes op hulle losgebrand,” het Zwane gesê.
Vyf vas oor krokodilkarkasse
“Die polisie het ʼn oproep ontvang van ʼn boer wat gemeld het hy vermoed van sy krokodille is gevang en doodgemaak omdat hy bloedspatsels naby die dam teëgekom het,” het Bhembe laat hoor.
Jacaranda se Tumi-sage: 1989 – die ander kant van die saak
Nee, ek verlang nie terug na die verlede onder PW Botha se NP-regering nie, maar ek sien ook nie uit na die toekoms onder die Zuma-ANC nie! Daarom is die oplossing om eerder deur die “voorruit” as die “truspieël” te kyk as ons die land vorentoe wil vat.
Gedagte vir die dag: Onder nuwe bestuur
Omdat Christus dan liggaamlik gely het, moet julle julle ook met die gedagte wapen dat wie liggaamlik gely het, met die sonde afgereken het: vir die res van sy aardse bestaan word sy lewe nie meer beheers deur menslike begeertes nie, maar deur die wil van God. (1 Petrus 4:1-2)