“Ek het gedink iets is nie pluis nie, maar ek het nie verwag om te sien wat ek gesien het nie.”
Alles vir Dinsdag 19 September 2017
Nuuskommentaar: Waar is die nuwe beginpunt?
Sake kan eenvoudig nie aangaan soos nou nie: met hofsake, staatskaping, #GuptaLeaks en vele meer.
E-tol: Waarheen nou met omstrede stelsel?
Dit blyk dat Gautengse motoriste steeds met die ongewilde e-tolstelsel opgeskeep sal bly sit, al het die Sanral nou ook erken hy is in ʼn geldelike verknorsing.
Kriel: terugslag vir Bokke en die Lions
Die Springbokke sal op die jaareindtoer in November sonder hulle Lionsflank Jaco Kriel moet klaarkom – en die Lions sal in aanstaande jaar se nuwe Super15-reeks ook die eerste paar wedstryde sonder hom moet speel.
Taxibestuurder gevonnis vir passasier se moord
ʼn 36-jarige taxibestuurder van Johannesburg is tot tronkstraf gevonnis vir die moord op ʼn passasier.
Die staat se moederinstink het opgedroog
Die jonges van vandag moet môre die leisels oorneem en hulle kan dit nie doen as hulle nie eens hul basiese skoolloopbaan voltooi het nie.
Toys R Us in finansiële verknorsing
Toys R Us, die bekende speelgoedhandelaar, het aangekondig dat hy vir bankrotskapbeskerming aansoek gedoen het, terwyl normale bedrywighede van dié groep voortduur.
[Wen] ‘Fijnwijn innie lente’- wyn-en-kosfees
“Die Fijnwyn-fees skep ʼn geleentheid vir ʼn heerlike dag van samesyn en kuier saam met goeie vriende en familie.”
Geniale gemmer
Gemmer is een van daardie rare natuurlike produkte wat nie net propvol gesondheidsvoordele is nie – dis boonop heerlik in verskeie vorme.
SA man wat oorboord val ‘na veiligheid gebid’
“Daar was bykans geen hoop om vir Ras te kry nie en die kans om hom lewend te kry, nog minder.”
Pta-polisie waarsku fietsryers
“Al die voorvalle het oor naweke tussen 08:00 en 16:00 plaasgevind.”
[Video] Só vinnig kan ‘n boom voor ‘n motor omval
“Ek het my oë toegemaak en die lugsakke het afgegaan. Dit het alles so vinnig, so vreeslik vinnig, gebeur.”
Dis nie die einde van die wêreld nie, al voel dit so
Een toets, ja, net één toets, en dit voel so al my vir of ons nou weer die horlosie wil terugdraai nadat die Bokke Saterdag met 57-0 deur die All Blacks in Albany afgeransel is.
‘Ek sal haar seer, siekte vat,’ sê pa oor dogter (6) se stryd
“Mia Cara is ʼn klein vegter. Sy het dié stryd aanvanklik met baie moed aangepak, maar sy is nou moedeloos. Sy vra nou haar mamma wanneer dit verby gaan wees. Geen kind verdien dit nie. Ek sou haar siekte in ʼn oomblik vat as sý net gesond kon wees.”
3 sterf in skietvoorvalle in Bloem
Drie mense is dood en verskeie ander beseer in skietvoorvalle die afgelope naweek in Bloemfontein.
Man betrokke by Magaqa-moord doodgeskiet
Een van die mans wat verantwoordelik was vir die moord op Sindiso Magaqa (36), voormalige sekretaris-generaal van die ANC-Jeugliga, is glo deur die polisie doodgeskiet.
Uitdrukking: ʼn Kranige sportman
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die uitdrukking, “‘n kranige sportman”
[Foto’s] Orkaan Maria tref Karibiese eiland
“Jy moet wegkom anders gaan jy sterf. Ek weet nie hoe kan ek dit enigsins duideliker stel nie.”
Vandag se sportnuus
Handré Pollard en Damian de Allende is deel van die sewe Bokke wat vrygestel is om komende naweek Curriebeker-rugby te speel.
‘Veedief’ vas toe boer beeste herken
“Dit is een van die voordele om sterk verhoudings tussen boere en die polisie te vestig.”