Lourens Schoeman veroorsaak ’n beroering met sy aankoms op ’n dorpie in Botswana.
Alles vir Dinsdag 19 September 2017
‘Profeet’ wat glo kinders verkrag hoor oor borgtog
Die 32-jarige selfverklaarde profeet van Limpopo wat in hegtenis geneem is in verband met die beweerde verkragting van vier minderjarige kinders, het Maandag gehoor of sy borgtogaansoek suksesvol was.
UDM vandag in hof oor Bobani
Die hooggeregshof in Port Elizabeth sal na verwagting Dinsdag ʼn aansoek deur die United Democratic Movement (UDM) aanhoor om die ontheffing van die voormalige adjunkburgemeester van Nelson Mandelabaai uit sy amp te betwis.
[Resep] Pangebraaide groente met witbone
Groente kan op soveel maniere kleur, tekstuur en genoeg vitamiene en minerale in maaltyd insluit.
Motorfietsryer sterf in Pta-botsing
ʼn Motorfietsryer is Maandagmiddag dood toe hy teen die agterkant van ʼn vragmotor op die N14-snelweg in Centurion gebots het.
Maroela Media deur kuberkrakers aangeval
Maroela Media se webtuiste is Dinsdagoggend deur kuberkrakers aangeval.
Lamoer, vier ander weer in hof
Dié polisiebeamptes het glo reusebedrae omkoopgeld aanvaar vir spesiale behandeling.
Sal die ondergang van Bell Pottinger genesing bring vir Suid-Afrika?
Dus, brose nasie, hef aan lê nog voor! Ons moet erken dat ons as Suid-Afrikaners – almal van ons saam – die beste toegerus is om ons land vorentoe te vat.
Is privatisering ʼn oplossing vir SAL?
“Vir die regering is SAL net nóg ʼn ego-projek waarmee hy ʼn plekkie op die soustrein bied aan mense met die regte konneksies, sonder die inagneming van hul vaardighede.”
Gedagte vir die dag: Loop lig vir die duiwel!
Wees nugter, wees wakker! Julle vyand, die duiwel, loop rond soos ’n brullende leeu, op soek na iemand om te verslind. Bly standvastig in die geloof en staan hom teë. (1 Petrus 5:8-9)