Jannie Moolman en Kevin Leo is binnekort sáám op die verhoog te sien in ʼn “sentimentele reis” waarmee hulle beloof om met hul uiteenlopende repertoires te beïndruk.
Alles vir Dinsdag 26 September 2017
Maroela Media Afrikaanse Top-20: 25 September 2017
Wie is dié week in die nr. 1-posisie?
Pakke kontant in voertuig by padblokkade gevind
Twee jong mans sal vandeesweek in die hof verskyn nadat ʼn reusehoeveelheid kontant by ʼn padblokkade op die N1 in hul besit gevind is.
Vrou sterk aan ná Lephalale-plaasaanval
Maroela Media het vroeër berig die aanval het Woensdag om 20:00 op die egpaar se plaas in die Afguns-omgewing buite Lephalale (Ellisras) plaasgevind.
Nuuskommentaar: Rassisme agter miskenning van Afrika se argitektoniese erfenis?
“Indien die ANC-regering ernstig is dat hy nasionale kohesie wil bevorder, moet hy ophou om die verlede en die geskiedenis van die Afrikaner net sleg te maak.”
Vandag se sportnuus
Suid-Afrika het gister in Londen hul 2023 Rugbywêreldbeker-voorlegging aan die Wêreldrugbyraad gemaak.
Erfenisdag
Eergister was Erfenisdag landswyd gevier. Die gedagte agter dié vakansiedag is dat Suid-Afrika se diverse gemeenskappe van die geleentheid gebruik moet maak om hul unieke kulture ten toon te stel.
Hoe sou Wallabies 1981 oorleef het?
Ek het altyd gedink die Wallabies is een van die slimste spanne ter wêreld, maar wat Maandag gebeur het, het my opnuut laat dink.
Dié Gauteng-munisipaliteit se krag nie nou afgesny
Dié munisipaliteit sou in Oktober sonder krag gewees het as gevolg van agterstallige betalings van meer as R100 miljoen.
Vier dood, 15 beseer in gru-ongeluk
Vier mense is dood en vyftien ander beseer in ʼn gru-ongeluk op die R555 in Mpumalanga.
Seun (4) sterf, meisie (5) in hospitaal ná hul in swembaddens beland
ʼn Vierjarige seun is dood en ʼn vyfjarige meisie in die hospitaal opgeneem nadat albei kinders van Johannesburg oor die langnaweek in swembaddens beland het.
Twee sterf toe motor teen ‘hoë spoed’ in water inploeg
Volgens verklarings het die twee oorledenes, albei 19 jaar oud, eers op die oewer van die dam in ʼn Toyota Tazz gesit voordat die motor in die water ingejaag het.
Die rol van universiteite vanuit ʼn gemeenskapsperspektief
Die rol van universiteite moet inderdaad herbesoek word in ons denke – veral in ʼn tyd waar die sosiale kontrak tussen die universiteit en die Afrikaanse gemeenskap begin verkrummel.
Quo vadis, demokrasie?
“Dit wil voorkom asof Suid-Afrikaners nie heeltemal seker is hoe ons oor ons demokrasie moet dink nie.”
Gedagte vir die dag: God moet eerste kom
As iets jou in sy mag het, is jy sy slaaf. Mense wat van die besmettinge van die wêreld vrygekom het en wat weer daarin vasgevang en daardeur oorweldig word, is aan die einde slegter daaraan toe as aan die begin. (2 Petrus 2:19-20)