Curriebekerrugby sal binnekort die heel eerste keer in die geskiedenis op Swakopmund aan die Namibiese weskus gespeel word.
Lees meerAlles vir Woensdag 27 September 2017
Sewessukses het Lesotho vuur en vlam vir rugby
Die afgelope internasionale Maseru-sewestoernooi het Lesotho nou só vuur en vlam vir rugby dat die adjunk-premier op pad Pretoria toe is om die toekomstige ontwikkeling van die spel in die bergkoninkryk te bespreek.
Die Proteas kort opwindende nuwe bloed
Die uitdagings en die meet van sukses in krieket is so anders as dié in enige ander sport. ʼn Enkele glips, ʼn onspeelbare bal, ʼn verbroude maklike vangskoot kan individuele prestasies skeeftrek, ʼn toetsreeks help beslis of ʼn loopbaan kelder.
Man gered ná hy 200 m val
ʼn Man, vermoedelik 42-jaar oud, is beseer toe hy sowat 200 m van ʼn wal in Knysna geval het.
Dié Pta-woonbuurte dalk sonder water
Die Tshwane-metro het inwoners gewaarsku dat ʼn paar woonbuurte in Pretoria steeds Donderdag deur ʼn onbeplande wateronderbreking geraak gaan word.
Parlement beëindig kontrak met KPMG
Die parlement het sy kontrak met die veelbesproke ouditeursfirma KPMG beëindig.
Groep nader hoofregter oor Afrikaans
Akademici en taalaktiviste het ʼn ope brief aan hoofregter Mogoeng Mogoeng gerig om die besluit te bevraagteken dat Engels voortaan die enigste amptelike taal van hofrekords in Suid-Afrikaanse hoër howe sal wees.
Verkragter swaar gevonnis vir ontvoering, verkragting
“Die meisie is na die plaaslike winkel gestuur toe die man haar ontvoer het. Haar familie en die gemeenskap het haar gaan soek toe sy nie teruggekeer het huis toe nie.”
ToekomsVenster: Omdat God ons gestuur het!
O Here, maak my ʼn gehoorsame volgeling van U.
Brits-hofsaak: ‘Boere moet vuurwapens hê’
“Boere moet gewapen wees; hulle word aangeval en vermoor,” het die hof gehoor.
Panayiotou gaan nie in moordverhoor getuig nie
Panayiotou se minnares gaan wel getuig.
Drie wat weduwee ontvoer gevonnis
Die drie mans wat Brenda Claassen (62) verlede jaar in haar plaashuis in Kirkwood ontvoer en toe vir ure met haar rondgery het, is tot tronkstraf gevonnis.
’n Stukkende spieël
Terwyl jou masker jou dikwels help om net deur die dag te kom sonder te veel moeilike vrae, kan dit maak dat jy jouself begin verloor.
Nuwe brandweerwa vernoem na seuntjie wat in Knysna-brand sterf
“Die naam is ter ere aan hom en sy gesin. Ons weet nie wat sý toekoms sou gewees het nie, maar ons weet wat die toekoms van die brandweerwa gaan wees. Dis net toepaslik om die voertuig na hom te vernoem.”
Politieke partye moet private befondsing bekendmaak, sê hof
“Daar is die moontlikheid van aansienlike verleentheid.”
Dié goue oues nou op Showmax te sien
Daar is ʼn paar reekse wat mens weer en weer kan kyk en die aanhangers van hierdie programme sal selfs dialoog uit die reekse kan aanhaal. Al die gunstelingreekse is nou op Showmax beskikbaar!
Twee vas ná gru-plaasaanval wat bejaarde eis
Die egpaar is kaal uitgetrek, aangerand en met kookwater en warm olie gebrand tydens die aanval op hul kleinhoewe net buite Potchefstroom.
SA afrigter straks Rassie se opvolger by Munster
Dit lyk na ʼn uitgemaakte saak dat die Suid-Afrikaanse bande met Munster in Ierland behoue sal bly na Rassie Erasmus se vertrek na Suid-Afrika waar hy as SA Rugby se direkteur van rugby aangestel is.
Só kan Goue Beker se ‘proefspanne’ lyk
Sterk “proefspanne” wat ʼn mens in hierdie stadium van SA Rugbyunie (Saru) se internasionale reeks om die Goue Beker kan saamstel, dui daarop dat ’n betreklike sterk span uit die reeks gekies sal kan word.
Gratis internettoegang vir studente
“Die koste om in Suid-Afrika te kommunikeer was die afgelope tyd ʼn warm onderwerp.”