“Ek sal my bes doen om te probeer om hom te laat glo dat hy die beste is in dit wat hy doen. Die wêreld het ʼn manier om ons af te breek, en ek wil nie daardie ouer wees wat my kind laat voel dat ek nie in hom glo nie.”
Alles vir Donderdag 28 September 2017
Wat ouers moet weet oor groepsdruk
Gielie Hoffmann ondersoek die belangrike tekens vir ouers om voor uit te kyk as ʼn kind worstel met groepsdruk.
Heidelberg-inwoners moedeloos oor water
“Die algemene gevoel is dat hierdie situasie veroorsaak is weens algehele nalatigheid deur die munisipaliteit wat nie vroegtydig opgetree het nie.”
‘CANSA relay for life’: Kom stap die pad van ʼn kankerpasiënt
“Dit begin in die skemer, waar die pasiënt uitvind hulle het kanker. Alles is onseker en ’n mens kan nie lekker die pad vorentoe sien nie, maar hulle begin dit met baie hoop te stap.”
‘Oom, jy het my regtig seergemaak’
“Ek sal nooit kan trots wees op myself nie en ek kan niemand vertrou nie. Ek gaan vir die res van my lewe terugflitse hê.”
[Foto’s] WoF blus brande en skep werk
“As die brandbestryders nie beskikbaar was nie, sou brande ʼn groot ekonomiese uitwerking op boere en grondeienaars gehad het.”
[Luister] Len Muller: Onwrikbaar in die ‘oog van die storm’
“Ons wou iets skryf oor die storm wat rondom mense gebeur en die stilte wat in die middel van die storm kan wees as jou fondasie op die regte plek is. Partykeer is dit ’n “doodgewone avontuur” en soms bevind jy jouself in die “oog van die storm”.
Presidentebeker: alles tel in die VSA se guns
As die geskiedenis tel, moet jou geld op die VSA wees. Ook as jy in die gehalte van die spelers glo, kan jy die Wêreldspan weinig kans gee in die Presidentebeker-gholftoernooi wat Donderdagaand 19:05 (SA) tyd in Jersey City begin.
Hoe klink jóú Afrikaans?
Jy kan nou ʼn kort storie van 120 woorde voorlees en die opname dan aanlyn op ʼn wêreldkaart aandui, sodat mense kan hoor hoe Afrikaans in verskillende dele van die land en wêreld klink.
Man sterf in helikopter-ongeluk
’n Man is Donderdag dood nadat die helikopter waarin hy was op ’n skoolperseel in die Wes-Kaap neergestort het.
[Foto’s] Padtoets: Mitsubishi-markaandeel ʼn raaisel
Dié Mitsubishi het ʼn magdom speelgoed om jou veilig en deeglik vermaak te hou tydens jou reise. Die ritgehalte is uiters gemaklik en padhouvermoë voldoende vir ʼn mediumgrootte sportnutsvoertuig, skryf Brendon Staniforth.
Verkeer erg ontwrig ná gru-ongeluk
“Paramedici het pasiënte begin ondersoek waarna ses mense, insluitend ’n tweejarige seuntjie, op die toneel dood verklaar is.”
[Boek] Die Muishuis-reeks
Sam en Julia woon in die Muishuis en saam is die tweetjies op soek na avontuur.
RSG se Amoré binnekort op die kassie
“Ek is baie opgewonde om voor die kameras in te skuif omdat ek sedert die eerste seisoen ’n groot aanhanger was. Alles waarvan kykers tot dusver gehou het, gaan steeds daar wees, maar ons het ’n paar veranderinge aangebring om dit vars te hou.”
[Foto’s] Vrou trou met haarself
“Jy kan ʼn feëverhaal hê, selfs sonder die prins.”
[Wen] Aardklop: Tussen Sterre vanjaar op die verhoog
Die musiekgroep Tussen Sterre het onlangs sy debuutalbum, Kosmies, vrygestel. Die groep tree vanjaar op by die Aardklop Nasionale Kunstefees-verhoë.
Selfbeskikking wanneer dit wêreldmagte pas
Volkere wat na selfbeskikking streef, sal moet besef dat eie belange eerder as goeie beginsels groot wêreldmoondhede se reaksie op hul vryheidstrewe sal bepaal.
Bejaarde met pistool teen kop wakker gemaak
“Ek verstaan bietjie van hulle taal. Twee van hulle het heeltyd die ander aangesê om my dood te maak, maar die een het gesê ‘nee los’.”
Boek: Genade in oorvloed
Genade in oorvloed sal vir jou ʼn beter begrip gee van wie God is en hoe jy in alle omstandighede op Hom kan vertrou.
Protesoptogte teen aborsie beplan
“Aborsie is ook die oortreding van die mees basiese grondwetlike reg – die reg op lewe.”