“Oorkant jou vertel stories oor mense wat oorkant my in my kantoor kom sit het, en hul stories met my gedeel het. Baie van hul stories het in my kop vasgesteek, en ek het begin voel ek wil aan hulle ʼn stem gee.”
Alles vir Donderdag 28 September 2017
[Video] ‘Sukses’ met Bennie en Bouwer
In die videoreeks, “Sukses” met Bennie en Bouwer, voer die akteurs Bennie Fourie en Bouwer Bosch tong-in-die-kies-onderhoude met Afrikaanse bekendes. In hierdie insetsel gesels hulle met Simoné Nortmann van Vir die voëls-faam.
‘Vaselinetjie’ ʼn lokettreffer
Vaselinetjie – die roerende fliek wat op Anoeschka von Meck se bekroonde jeugroman gegrond is – is ʼn lokettreffer.
Mooinooi-skietery: Ma ontken seun is lewend, man hoor dán oor borgtog
Die ma van die vermiste Tebogo Ndlovu (24) het Woensdag ontken dat haar seun lewend is.
Vind jou weg deur Rio de Janeiro
Hier is al die inligting wat jy nodig het as jy Brasilië teen jou eie tempo en pas wil verken.
Aanval op bejaardes: Man is doodgeslaan
Die bejaarde man wat Dinsdag in die vroeë oggendure saam met sy vrou in hul huis in Schoenmakerskop in Port Elizabeth aangeval is, is doodgeslaan.
Grayston-brug: Ondersoek wéér uitgestel
Die ondersoek na die oorsaak van die ineenstorting van die tydelike brugstruktuur by die Grayston-afrit op die M1 in Johannesburg is na volgende jaar uitgestel.
Aanval is ʼn afrigter se beste verdediging
Rugbyafrigters hou nie daarvan om op hul foute gewys te word nie
Onnies terug by skool ná rassisme-protes
Rassespanning heers al maande lank by die skool nadat die gemeenskap in opstand gekom het teen die aanstelling van ʼn swart skoolhoof.
[Video] Porsche is wéér die baan se baas
Die Porsche 911 GT2 RS is die vinnigste sportmotor om ʼn rondte van die wêreldberoemde Nurburgring Nordschleife te voltooi.
Tandarts wat glo kinders vermoor terug in hof
Die tweeling se liggame is in ‘n woonstel in Houtbaai gevind.
All Blacks steeds sterk genoeg, selfs sonder hul staatmakers
Die toets tussen die Argentynse Poemas en die All Blacks word eers vroeg Sondagoggend (00:40 Suid-Afrikaanse tyd) in Buenos Aires gespeel, maar as jy wakker is, sal dit beslis die moeite werd wees om dop te hou.
Bejaardes op NW-plaas aangeval
ʼn Bejaarde egpaar is Woensdagoggend op hul plaas in Noordwes aangeval, aangerand en beroof.
[Foto’s] Die Harley-Davidson-rewolusie
Die base by Harley-Davidson verkondig hardop dat hulle oor die volgende 10 jaar 100 nuwe superimpak-modelle gaan vrystel. Brian Cheyne kyk na die rewolusie van dié gewilde motorfiets.
AfriForum se teenboelieveldtog – hoe gemaak met boeliekrisis in SA skole?
“Goeie ouerskap en goeie onderwysers kan ’n lewenslange positiewe invloed in ’n kind se lewe hê. Ons moet nou al opstaan vir wat reg is, voordat dit weer te laat is.”
Nuuskommentaar: Geld wat stom is, maak in politiek als wat krom is
In ’n land wat pas weens korrupsie en staatskaping op ’n belangrike internasionale indeks erg slae gekry het, is die nuus dat geheime skenkers aan politieke partye oor sowat 18 maande iets van die verlede behoort te wees, werklik goeie nuus.
Oorsaak van ‘boelie-slagoffer’ se dood bekend
Die voorlopige uitslag van die nadoodse ondersoek na die dood van Louis de Jonge, die 13-jarige leerder van Noorderlig Gekombineerde Skool in Benoni wat ná ʼn beweerde boelie-voorval gesterf het, is bekendgemaak.
[Resepte] Botterboonkapok en muesli
Hier is twee resepte wat dinge so ʼn bietjie makliker, vinniger en gesonder in die kombuis kan maak.
Vandag se sportnuus
Die eerste toets tussen Suid-Afrika en Bangladesj begin vanoggend op Potchefstroom.
Seun (9) ernstig beseer ná motor hom omry
ʼn Negejarige seun is in ʼn ernstige toestand na die hospitaal gehaas nadat ʼn motor hom omgery het.