“Ons kan nie toekyk, praat en ons arms vou terwyl misdadigers met outomatiese aanvalsgewere in die strate rondhardloop nie,” het Mbalula gesê.
Alles vir die maand September 2017
Mooinooi-skietery: Jongman hoor oor borgtog
Die Brits-landdroshof het Vrydag uitspraak gelewer in die borgtogaansoek van Matthew Benson (24), wat aangekla word van die moord op Tebogo Ndlovu (24) en poging tot moord op sy twee vriende.
Woord: madeliefie
Taaltoffie ondersoek die herkoms van die woord “madeliefie”
My dag saam met dwelmverslaafdes
“Ek vra hoe oud hy was toe hy die eerste keer dwelms gebruik het. Hy antwoord hy was 10 jaar oud. Ek kyk skielik op na sy gesig. Hy is ernstig.”
Klerksdorp en Wellington in die brandpunt
Veral Klerksdorp en Wellington is Vrydag en Saterdag in die brandpunt met die voortsetting van die Curriebeker- Eerste Liga.
Mylpaal vir Ospreys-kaptein ʼn motiveringsfaktor teen Cheetahs
Die Walliese kaptein Alun Wyn Jones, voer sy klubspan, die Ospreys, Vrydagaand die 100ste keer aan wanneer hulle in Bloemfontein teen die Cheetahs in ʼn Pro14-wedstryd speel.
Gewapende graad 2 se pa slaan glo op die vlug
Die polisie is op soek na die pa van ʼn graad 2-leerder wat vandeesweek by sy laerskool in Brakpan aan die Oos-Rand met ʼn gelaaide vuurwapen opgedaag het.
Staking oor lone raak gewelddadig
“Ons is binne vasgekeer, in die drankafdeling, en die mense toyi-toyi buite. Hulle het vir ons gesê om na die agterkant van die winkel te beweeg.”
[Video] Nuwe advertensie laat kykers glimlag
ʼn Nuwe advertensie van die kitskosrestaurantgroep Chicken Licken van ʼn jong seun in Ysland wat skielik Afrikaans begin praat, het kykers gaande.
Aanvallers slaan op nog twee plase toe
Dié twee aanvalle kom ‘n dag nadat daar Donderdagoggend twee aanvalle onderskeidelik buite Tzaneen en in die Tonteldoos-gebied in Limpopo plaasgevind het.
[Boek] Die boosaardige broers Botha
Die boosaardige broers Botha is ʼn tong-in-die-kies verhaal wat ons Afrikaanse stereotipes opstuur op uiters vermaaklike wyse. Dit is ‘n wonderlike voorleesboek vir jonger kinders, terwyl die ouer selflesers die verskillende vlakke van humor selfs meer sal geniet.
Staatskaping-saak: Hof lewer uitspraak
Die hooggeregshof in Pretoria het Vrydag uitspraak gelewer in die DA se hofaansoek om pres. Jacob Zuma te dwing om ʼn geregtelike kommissie van ondersoek na bewerings van staatskaping op die been te bring.
[Resep] Appelkoos-en-hoendersosaties
Gooi dié heerlike sosaties die naweek op die kole.
Ouditverslag oor grond binnekort beskikbaar
“Ons hoop die verslag sal help om mites rondom grondbesit uit die weg te ruim wat tans deur politici vir skadelike retoriek misbruik word.”
[Luister] Rina Hugo se stem ná 31 albums nóg nie stil
Sy was oortuig haar legkaart is voltooi, vertel Rina Hugo tydens ʼn onderhoud – dié bekroonde sopraan was seker daarvan dat haar hoë note nooit weer teen die mure van ʼn ateljee sou weerklink nie.
Bok-mooipraatjies het opgedroog
Dis nou nie na die televisieprogram waarna verwys word nie, maar na die soveelste keer dat ʼn Springbokspan voor ʼn kruispad staan om veggees te toon, om op te staan en voort te veg – en om die letsels van voorverlede week se vernederende nederlaag teen die All Blacks te probeer afskud.
Lindie Strydom: Die terugkeeroomblik
Of dit die wintervet is wat jy wil afskud met ‘n “comeback” hierdie lente en of dit die slegte ervaring van ʼn kaping is of ʼn sonde is wat voel of dit jou bly pootjie – dit begin met ʼn besluit dat hierdie oomblik of laagtepunt my nie finaal sal definieer nie! In antwoord op Jesus se uitnodiging van “come back” kan ek soos Arnold Schwarzenegger sê: “I’ll be back!”
[Foto’s] Padtoets: Dié Clio wil aan die kraag gegryp word
Dié Clio is nie ’n rustige, lig-op-brandstof inkopie-wa nie. Gryp dié Clio aan die kraag, pluk hom bietjie rond en hy raak skielik lewendig in jou hande, skryf Brendon Staniforth.
Voormalige burgemeester skuldig aan korrupsie
Hy is in 2013 ook in omstredenheid gedompel nadat hy glo sy onderburgemeester seksueel geteister het en SMS-boodskappe van ʼn seksuele aard aan haar gestuur het.
Aktrise in borskanker-stryd ná sy Emmy-geskiedenis maak
“Die goeie nuus is dat ek die wonderlikste groep ondersteunende vriende en familie én wonderlike versekering deur my unie het. Die slegte nuus is dat nie alle vroue so gelukkig is nie.”