Dit is Januarie 1837. Rudolf Dreyer en sy gesin staan voor die Blesberg saam met honderde ander Trekkers.
Alles vir Maandag 2 Oktober 2017
Maroela Media Afrikaanse Top 20: 2 Oktober 2017
Dié week is ʼn finalis van die M-Net sangkompetisie The Voice SA in die nr. 1-posisie.
Suur in man se keel afgegooi
ʼn Man is na ʼn hospitaal gehaas nadat hy Sondagoggend op ʼn afgeleë grondpad tussen Gerhardsville in Gauteng en Hartbeespoortdam met verskeie steekwonde in sy bolyf gevind is.
Nuuskommentaar: Politieke geweld nie deur Grondwet self gekeer
Politieke geweld is feitlik wêreldwyd nie ongewoon nie. Die naweek is politieke geweld in onder meer Suid-Afrika en Spanje ervaar.
Drie sterf toe vier voertuie bots
“Paramedici van verskillende nooddienste het sewe pasiënte, onder wie ʼn baba, op die toneel behandel.”
Vandag se sportnuus
Intussen sal die Bokke se agsteman, Uzair Cassiem, nie die naweek teen die All Blacks kan speel nie weens ʼn ribbesering
Vrou se ontbinde lyk gevind
“Haar liggaam was reeds in ʼn fase van ontbinding. Sy was nooit voor die gru-vonds as vermis aangemeld nie.”
Vyf sterf in gru-botsing
Vyf mense is Sondagmiddag op die Van Reenenspas op die N3-snelweg dood.
Vierde ‘dwelmmuil’ by lughawe vasgetrek
“Daar vasgestel is dat sy 91 sakkies vol kokaïen ingesluk het.”
Morkel se besering, reën kan Bangladesj help vasbyt
Die vierde dag se spel in die eerste toets tussen die Proteas en Bangladesj het toe Sondag heel voorspelbaar verloop: die Proteas het die lopies gejaag, aan Bangladesj ʼn teiken gestel en die reën het toe gewen.
Gedagte vir die dag: Oorvloedige seën vir elke goeie werk
Wat mense saai, sal hulle ook maai! (Galasiërs 6:7)
Tweetal Bokke plaas Montpellier op die wenpad
Twee Springbokke het die Franse klub Montpellier Sondag op die wenpad help plaas in sy Top14-wedstryd teen Brive.
Springbok-driekuns vir Jake se Japanse span
ʼn Springbok het Saterdag drie drieë vir die gewese Bok-afrigter se nuwe Japanse span gedruk, en Suid-Afrikaners het 30 van die span se 50 punte aangeteken.