Namibië het ietwat verstel aan die opdrafspan wat net-net teen die Grens verloor het, vir sy eerskomende kragmeting in die Curriebeker- Eerste Liga teen Boland in Windhoek.
Lees meerAlles vir Woensdag 4 Oktober 2017
Griekwas verander 3 aan opdreunspan vir Pumas
Griekwas se opdrafspan vir sy Curriebekerwedstryd Saterdag teen die Pumas in Nelspruit toon drie veranderinge vergeleke met dié een wat die Cheetahs opgedreun het.
Cheetahs maak 4 wysigingswysig vier ná loesing teen Griekwas
Die Cheetahs het vier veranderings en twee posisionele skuiwe aangebring aan die opdrafspan wat deur Griekwas gelooi is, vir die Curriebekerwedstryd Vrydag in Bloemfontein teen die Blou Bulle.
Vermiste Centurion-man gevind
“Daar is nou maar baie trane en min woorde. Almal is maar baie emosioneel in die stadium. Die belangrikste vir ons nou is dat hy veilig is.”
‘Kaper’ doodgeskiet, nog een vas
“Die SAPD-lede het die voertuig genader en die verdagtes gewaarsku om hul samewerking te gee. Hulle het geweier om uit die voertuig te klim en het weggejaag.”
Hof beslis oor Australiese pedofiel se uitlewering
Freedendal is in 2011 in Australië op borgtog vrygelaat en is later toestemming gegee om Suid-Afrika te besoek op voorwaarde dat hy teen 21 November 2011 terugkeer na Australië. Hy het nooit teruggekeer nie.
Verdagte vas ná student op kampus verkrag word
Die inhegtenisneming kom ná twee dae se protesaksie op die kampus deur studente wat eis dat veiligheid by alle NMU-kampusse opgeskerp word.
Zuma ‘sal inhegtenisneming nooit vergeet’
“Ons het hier aangekom en die polisie het ons voorgekeer. Hulle het ons Zeerust toe geneem en ondervra. Ons is een vir een ingeneem en ons het nie ʼn storie gereed gehad nie.”
Vrou sterf, 5 beseer in N8-botsing
ʼn Vrou is tydens die botsing uit een van die voertuie geslinger en het kritieke beserings opgedoen.
Mooinooi-skietery: Beloning uitgeloof om vermiste man op te spoor
“Ek sal al die meubels in my huis verkoop om nog geld by te kry om die beloning nóg groter te maak as ek moet.”
ToekomsVenster: Soos ons vergewe…
Help my om die genade wat ek van U ontvang het uit te straal na ander.
Mededingingskommissie begin ondersoek na Vodacom
Die Mededingingskommissie het met ’n ondersoek begin na Vodacom vir beweerde misbruik van oorheersing.
Las Vegas: Ondersoek fokus op skieter se vriendin
Eric Paddock meen sy broer wou waarskynlik seker maak dat sy vriendin oorsee is wanneer hy die massa-skietery uitvoer.
[Foto’s] Man met vuurwapens, springstof betrap
Die polisie het ʼn 32-jarige man in Johannesburg in hegtenis geneem nadat verskeie vuurwapens en springstof in sy besit gevind is. Kapt. Xoli Mbele, polisiewoordvoerder,…
[Video] Je-Ani vertel oor senuwees, opwinding tydens solo-debuut
“Dit was senutergend in die begin, maar dit was verskriklik lekker – die mense het dit geweldig goed ontvang en dit was wonderlik om te ervaar. Die senuwees sal seker maar altyd daar wees, maar ons het so hard gewerk en gerepeteer, dat dit nie anders as suksesvol kan wees nie.”
[Video] Aardklop: Simoné Nortmann gee feesraad
“Die hele proses van ʼn solostuk aanmekaar sit is vreesaanjaend. Die eerste paar weke het ek elke nou en dan huis toe gery en gewonder: ‘Wat maak ek met my lewe?’ Ek het so amper-amper kop uitgetrek. Maar as jy eers in die ding is, kan jy dit begin geniet en pret daarmee hê.”
Allister kan nou rustig slaap oor Combrinck se weglating
Nou kan die Springbokafrigter Allister Coetzee rustig slaap. Hy hoef hom nie meer te bekommer oor die kritiek dat hy Ruan Combrink nie vir die Bokspan kies nie.
Britse uitgewer koop regte vir Afrikaanse kinderboek
Jaco Jacobs se boek “Oor ’n motorfiets, ’n zombiefliek en lang getalle wat deur elf gedeel kan word” se wêreldwye Engelse regte is pas verkoop aan ʼn uitgewery in Engeland.
Roedtan-plaasmoord: Agt weer in hof
Agt verdagtes wat in September in hegtenis geneem is in verband met die moord op Piet (69) en Tilla van Zyl (66), renosterboere van Roedtan in Limpopo, sal minstens nog tot November agter tralies moet bly voor hulle om borgtog kan aansoek doen.
Man kry tronkstraf ná tref-en-trap
“Die landdros het gesê die beskuldigde was baie nalatig, asook dat hy van die toneel gevlug en die oorledene en sy seun aan hul eie lot oorgelaat het.”