Brenda Wardle, wat tydens Oscar Pistorius se moordsaak bekendheid verwerf het toe die SAUK en die BBC met haar onderhoude gevoer het as ʼn regsanalis, het Woensdag haar borgtogaansoek laat vaar.
Alles vir Woensdag 4 Oktober 2017
Ou gunstelinge en nuwe trefferreekse in Oktober
Kyk na nuwe episodes van ou gunstelinge soos “Boer soek ’n vrou” en “Edik van Nantes” tot splinternuwe reekse waarvoor jy sommer vinnig lief gaan raak.
[Boek] Gister is verby
’n Deernisvolle verhoudingsroman oor borskanker en die invloed daarvan op verhoudings.
[Resensie] ‘Winterboom’
Aanneming, liefde, die dood en verlange is alles temas wat in Winterboom aangeraak word.
Tienerseun sterf in ongeluk
“Ons sal al die mooi herinneringe aan Jandré in ons harte koester!”
[Video] Polisievrou boer glo op foon terwyl mense wag
“Die video beeld uit dat ʼn polisiebeampte voorkeur verleen aan persoonlike behoeftes bó dié van ʼn lid van die publiek.”
Waarop stuur onmin tussen die VSA en Noord-Korea af?
Hoe raak die woorde-oorlog tussen pres. Donald Trump en die Noord-Koreaanse diktator, Kim Jong-oen die gewone Amerikaner, en kan dit die kanse op ’n oorlog verhoog?
Die Kaap voel soos Auckland vir die All Blacks
Waar voel die All Blacks die meeste tuis weg van die huis af? In Kaapstad.
JacarandaFM voor kommissie ná omstredenheid
ʼn Storm het in September om Tumi Morake en haar mede-aanbieder, Martin Bester, se koppe losgebars nadat Morake tydens ʼn ontbytprogram wit mense met boelies op die speelterrein vergelyk het.
Nuwe reekse op Showmax beskikbaar
Showmax bied in Oktober talle nuwe opwindende programme en flieks vir kykers in Suid-Afrika.
Weerdiens waarsku oor erge donderstorms, windvlae
Die Suid-Afrikaanse weerdiens het Woensdag gewaarsku dat erge donderstorms in sekere dele van die land verwag kan word.
[Resep] Vinnige aartappels
Dis vakansie en jy is nie lus om ure voor die stoof te staan nie.
Gedig: Die veles
“Ontspan by voorkeur in die fliek, dans dol op radiomusiek…” SV Petersen se gedig, Die veles
Briewe uit Bagdad: Die tuiskoms
Koos Greeff vertel in sy laaste aflewering in die reeks, “Briewe uit Bagdad” oor sy tuiskoms en sy verlange na Bagdad.
‘Longkanker’ is toe ʼn speelding wat hy jare gelede ingeasem het
ʼn Man wat met longkanker gediagnoseer is, het die goeie nuus gekry dat die “gewas” eintlik ʼn speelding is wat hy 40 jaar gelede ingeasem het.
Kaapstad-skietery: ‘Polisieminister rou saam met families’
“Die minister het belowe dat meer gedoen sal word om orde in die gemeenskap te herstel.”
Man, vrou op Limpopo-plaas geskiet
ʼn Man en ʼn vrou is Dinsdagaand geskiet nadat drie gewapende mans op ʼn plaas in die Gravelotte-omgewing in Limpopo toegeslaan het.
Aardklop se hart tamboer vanjaar selfs sterker
Die Aardklop Nasionale Kunstefees se kaartjieverkope was teen Woensdagoggend reeds sowat 30% hoër as dieselfde tyd verlede jaar.
Wits raak ook van KPMG ontslae
Wits is die soveelste instansie om dié besluit te neem.
Drie in hof ná moord op mynbestuurder
Die mynbestuurder was besig om die myn te verlaat toe hy doodgeskiet is.