Die Oos-Kaapse polisie ondersoek ʼn saak van strafbare manslag nadat ʼn jong man tydens ʼn ongeluk gesterf het.
Alles vir Woensdag 4 Oktober 2017
Nuuskommentaar: Lê ‘onspeelbare toestande’ vir ANC voor?
Hoe nader Desember kom, hoe meer lyk dit of toestande vir die ANC se leierskapsverkiesing onspeelbaar raak.
Vrou, dogter in huis oorval
“Die mans was met skroewedraaiers en ʼn panga gewapen. Hulle het gedreig om die slagoffers dood te maak.”
Vandag se sportnuus
Die Kampioenskapsreeks loop die naweek ten einde wanneer die laaste twee wedstryde gespeel word.
Dis mos sommer lekker geld mors, of is dit nie?
Die besluite van die Springbok-afrigtingspan laat jou soms diep kopkrap, of hou hulle ons (en die All Blacks van alle spanne), maar net aan die raai?
[Kyk] Steve se musiekvideo sien die lig
Ná ʼn verkeersknoop, ʼn “flash mob”, ʼn “inhegtenisneming” en ʼn selfoonvideo daarvan wat wyd op sosiale media versprei is, het die sanger Steve Hofmeyr en sy span daarin geslaag om die video vir sy nuwe treffer in ʼn paar uur aan mekaar te slaan.
Dak by OB se kantoor stort ineen
“Die ineenstorting word toegeskryf aan ʼn gebrek aan onderhoud deur die departement van openbare werke.”
Rowers slaan toe op bussie op N1, skiet vrou dood
Die Limpopo-polisie het ʼn volskaalse soektog van stapel gestuur na ʼn groep gewapende rowers wat buitelanders in ʼn bussie op die N1-snelweg beroof en ʼn vrou doodgeskiet het.
Gedagte vir die dag: ’n Vriend van die skrynwerker
Deur sy geliefde Seun is ons verlos deurdat Hy sy bloed vir ons gestort het. Ons oortredings is vergewe omdat God die rykdom van sy genade in oorvloed aan ons gegee het. (Efesiërs 1:7-8)