Waar kom hierdie ‘nuwe’ Cheethasspan van die afgelope weke vandaan?
Lees meerAlles vir Vrydag 6 Oktober 2017
Valke verras kwaai; net Boland kan lol
Die Valke het Vrydag grootliks verras in die Curriebeker- Eerste Liga; en nou is dit nog net die Boland wat kaarte deurmekaar kan krap.
Blou Bulle steeds in wedloop na Bloemfonteinse drieëfees
Die Blou Bulle is steeds in die Curriebekerwedloop.
Stryde tot bloedens toe wag in Goue Bekerreeks
Verskeie stryde tot bloedens toe wag allig Saterdag in die laaste groepwedstryde van die SA Rugbyunie (Saru) se internasionale oopklubreeks om die Goue Beker.
Aardklop-toekennings: ‘Melk & Vleis’ maak skoonskip
Die Aardklop-toekennings, wat die beste skrywers en akteurs by dié jaar se Aardklop Nasionale Kunstefees op Potchefstroom vereer, is Vrydagaand uitgedeel. Alexa Strachan, Aardklop-feesbestuurder, is tydens dié geleentheid…
Dit is mos nie toetskrieket nie …
Nee wat, dié soort krieket is nie wat ʼn mens in ʼn toets wil sien nie.
SARU sê oor rugby-uitsaairegte
“As dit nie vir die geld was wat deur dié ooreenkomste gemaak word nie, sal rugby in ons land nie kan oorleef nie.”
Grace Mugabe: Zimbabwiese ambassade onttrek uit hofverrigtinge
Die regsproses van AfriForum en Gabriella Engels teen Grace Mugabe en die minister van internasionale betrekkinge en samewerking het Vrydagmiddag ’n interessante wending geneem.
Seun (1) vier verjaardag in hospitaal ná hy byna in vuil swembad verdrink
Chantel het dadelik begin soek en om die huis geloop waarna sy Damon onderstebo in die swembad aangetref het.
‘Profeet’ wat glo kinders verkrag in hof
Die 32-jarige selfverklaarde profeet van Limpopo wat in hegtenis geneem is in verband met die beweerde verkragting van vier minderjarige kinders, het Vrydag in die Lenyenye-landdroshof verskyn.
ToekomsVenster: Om te kan luister
Help my om met oop ore na ander te luister.
Seun (14) sterf ná oom hom aanrand
Hy is later dood op sy bed aangetref.
Leon van Nierop se resensie: Blade Runner 2049
Hierdie vervolg op 1982 se ikoniese Ridley Scott-rolprent is so oorweldigend en skouspelagtig, dat dit ʼn mens ʼn goeie 15 minute neem om daaraan gewoond te raak, skryf Leon van Nierop.
Nóg ʼn familie uitgewis
Skaars twee dae nadat agt mense, waaronder ses kinders, van dieselfde familie tydens ʼn aanval vermoor is, is nóg ʼn familie in rou gedompel nadat vyf van hul familielede doodgeskiet is.
Eskom vervang uitvoerende hoof
“Die Eskom-raad het besluit om huidige uitvoerende bestuurders te roteer in dié rol sodat hulle blootstelling kan kry.”
Manana se vriende in hof oor aanranding
Twee vriende van Mduduzi Manana, die voormalige adjunkminister van hoër onderwys wat bedank het nadat hy erken het hy het drie vroue by ʼn kuierplek in Fourways aangerand, het Vrydag in die Randburg-landdroshof verskyn in verband met hul aandeel in dié voorval.
Boetebessie swaar gestraf oor R100 omkoopgeld
ʼn 41-jarige beampte van die Johannesburgse metropolisie is swaar gestraf nadat sy R100 omkoopgeld aanvaar het.
Reserwebank ontken hy sê banke voor
Volgens die Reserwebank het hy die banke ook nie advies gegee oor watter stappe hulle kan doen of nie kan doen rakende dié ouditfirma nie.
Cheetahs mik na ontwykende vier na mekaar
Kan die Cheetahs dit Vrydagaand vier na mekaar maak?
Woord: protea
Waar kom die naam “protea” vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.