Lensing, onder meer die redakteur van Sarie Kos en aanbieder van Inspirasiekos met SARIE op Via, het vandeesweek sy derde en jongste resepteboek, 30 – 30-minute-resepte, wenke en wyshede, by die Aardklop Nasionale Kunstefees op Potchefstroom bekend gestel.
Alles vir Vrydag 6 Oktober 2017
Koel, nat naweek voorspel
Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens (SAWD) se weervoorspelling vir dié naweek sal die Oos-Kaap die ergste deurloop onder swaar reën en koue tot baie koue weerstoestande.
500 skape vrek weens koue
Volgens die Suid-Afrikaanse Weerdiens sal die Oos-Kaap oor die volgende paar dae die ergste deurloop onder swaar reën en koue.
Nóg vas oor skietvoorvalle by Kaapstad-nagklubs
“Dit het duidelik geword dat die voorval verbind word met ʼn beweerde bakleiery in die nagklubbedryf in die Wes-Kaap.”
Padtoets: Mazda marsjeer voort!
Die kompakte sportnutsvoertuig word wêreldwyd al hoe meer gewild.
[Wen] Ervaar ʼn unieke teaterproduksie
Kom beleef gemeenskapsteater soos min. Uit diep van donker nagte laat die reformasie ná 500 jaar herleef in ’n unieke multimedia-, teater-in-die-rondte-produksie wat jonk en oud diep sal tref. Een gelukkige Maroela-leser kan ʼn dubbelkaartjie wen na die vertoning.
Coligny-moordsaak: Nóg aanklagte bygevoeg
Nog aanklagte is bygevoeg teen die twee mans van Coligny wat aangekla word van die moord op ʼn 16-jarige seun van dié dorp in Noordwes.
[Resensie] ‘Weerkaats’: Milan Murray pak eensaamheid en eerlikheid aan
Vir een mens is ʼn dag net ʼn dag, maar vir ʼn ander is dit die dag wat alles verander het, die dag wat jy vir altyd sal onthou.
Springbokke reeds verby die kruispad
Toe Brendan Venter ná die gelykoptoetse teen die Wallabies getwiet het dat alles nie net om wen draai nie, maar oor die vordering wat daar gemaak word, is daar maar net kop geskud.
Aardklop-toekennings: Hier is die benoemdes
Die benoemdes vir die Aardklop-toekennings, die toekennings vir die beste akteurs en skrywers by vanjaar se Aardklop Nasionale Kunstefees, is Vrydag bekend gemaak.
Belastingbetalers dok op vir reise vir minister se vrou
Dié aardige bedrag sluit onder meer ʼn daaglikse toelaag van R13 000 in.
[Video’s] Polisieman slaap, ander een ‘doen’ hare
Twee video’s het aan die lig gekom ʼn dag nadat Fikile Mbalula, die minister van polisie, ʼn beroep op die publiek gedoen het om swak dienslewering en ongerymdhede by polisiestasies landwyd aan die groot klok te hang.
Boek: In Christus Alleen
“In Christus alleen” kyk na die historiese erfenis van elke sola. Dit doen ’n diepgaande ondersoek na wat elk van die solas behels en hulle praktiese implikasie vir hedendaagse Christene.
[Resep] Sjokolade-, grondboontjie-en-karameltert
Dit is Vrydag – die perfekte verskoning vir dié smullekker happie!
Tree af in die Bosveld
Negester Klein-Kariba, met sy pragtige Bosveld-fauna en -flora, lê in die Waterberg-biosfeer wat ook ʼn Unesco-erfenisgebied is
Coligny-moordsaak: Twee weer in hof
Pieter Doorewaard (26) en Phillip Schutte (34), die twee mans van Coligny in Noordwes wat verdink word van die moord op ʼn 16-jarige seun wat glo sonneblomme gesteel het, sal na verwagting Vrydag in die landdroshof op die dorp verskyn.
Tree af in ʼn huisie by die see
Die Overbergse kusdorpie Onrusrivier, net ʼn klipgooi van Hermanus, het die afgelope paar jaar ʼn voorkeurbestemming vir vyftigplussers geword
[Boek] Botanicum
Botanicum is ’n pragtige volkleur boek wat ’n hele klomp raaisels om plante onthul.
Afrikaanse SkryfGoed steeds ʼn gunsteling
“Ek wil regtig nie meer aan ’n Afrikaanse teks werk sonder my SkryfGoed nie.”
NSRI waarsku teen haaie, sleurstrome
Die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI) het twee waarskuwings vir die naweek uitgereik.