Wie is aanspreeklik en wat sal die impak op die gekontrakteerde spelers wees?
Lees meerAlles vir Dinsdag 10 Oktober 2017
[Foto’s] Oos-Kaap, Lesotho in sneeukombers toegevou
Terwyl storms in groot dele van KwaZulu-Natal verwoesting saai, is gedeeltes van die Oos-Kaap en Lesotho oornag in ʼn prentjiemooi-landskap omgetower nadat sneeu sedert Maandag in dié provinsies val.
Tienerseun (16) hoor oor borgtog ná beweerde moord
Die 16-jarige seun van die Vrystaat word verdink van die moord op ʼn 21-jarige man.
300 skole, 5 hospitale geraak deur KZN-storm
IPSS-nooddienste het in ʼn verklaring gesê ʼn kleuter word ook sedert Dinsdagmiddag vermis nadat hy glo meegesleur is deur ʼn blitsvloed in Umlazi.
Mbalula reageer op bewerings oor vakansiegeld
Fikile Mbalula, minister van polisie, het op die bewerings dat Sedgars Sport einde verlede jaar R680 000 aan hom en sy gesin betaal het vir ʼn vakansie van ses nagte in die Atlantis-hotel in Dubai gereageer.
Polisieman roof winkel, meld vuurwapen as gesteel aan
Volgens die Valke het die polisieman glo ná die rooftog sy wapen as gesteel aangemeld, maar ʼn voorlopige ondersoek het hom suksesvol met die voorval verbind.
ToekomsVenster: Onreg
Help my om die pyn in ander se lewens raak te sien. Help ons om regverdig te leef, soos U van ons verwag.
Kraai oor veggees, maar stadig oor die klippe
Die Springbokke se vertoning teen die All Blacks in Saterdag se toets in die Rugbykampioenskap was soos manna uit die hemel, maar ons moenie perspektief verloor nie.
Mej. SA onder Pukke wat vereer is
Demi-Leigh Nel-Peters en Daniëlla van Heerden tel onder ʼn handjievol oudstudente van die Noordwes-Universiteit wat onlangs met ʼn toekenning bekroon is.
[Video] Olifant dood ná storm in Kruger
Die karkas van ʼn olifant is Dinsdagoggend naby die Satara-ruskamp in die Krugerwildtuin gevind.
Almal koer oor hond met twee neuse
Wallis, ʼn Golden Retriever, is met twee neuse gebore en almal wat hom sien koer behoorlik oor dié woef.
[WEN] Pieter-Dirk Uys weer in Pretoria ná 20 jaar
Die akteur Pieter-Dirk Uys, beter bekend as die satiriese sosiale aktivis Evita Bezuidenhout, is vir die eerste keer in 20 jaar in Pretoria by die Brooklyn-teater in verskeie produksies te sien.
Uitdrukking: iemand rot en kaal steel
Waar kom die uitdrukking “iemand rot en kaal besteel” vandaan? Taaltoffie stel ondersoek in.
Sandton-polisiebeampte verkrag stiefdogter
“Ons is tevrede met die vonnis, aangesien geregtigheid vir die slagoffer geskied het en die roofsugtige figuur uit die samelewing verwyder is.”
Durban-storm lei tot ongeluk wat motoris eis
ʼn Man, vermoedelik in sy 40’s, het ernstige beserings opgedoen en is op die toneel dood.
Vox Novus: ’n nuwe stem in Pretoria
Vox Novus is ʼn splinternuwe Pretoriase koor-ensemble wat deur die komponis en dirigent Franco Prinsloo op die been gebring is.
Asteroïede beweeg dié week ‘naby’ aarde verby
“In die ruimte tref voorwerpe soos asteroïde mekaar gereeld – en die aarde is nie ʼn uitsondering nie.”
15-jarige tydens Lichtenburg-onluste doodgeskiet
“Hoewel die skieter nog nie in hegtenis geneem is nie, is sy identiteit bekend en werk die polisie hard om hom aan te keer.”
Bylmoorde: Kenner sê DNS-monsters is ‘ongeldig’
’n DNS-kenner het Dinsdag getuig dat die meeste van die DNS-monsters wat deur die polisie se forensiese laboratorium ontleed is, “tegnies ongeldig” is.
Weerdiens bevestig drie tornado’s
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens het verduidelik wat tot die hewige stormweerstoestande gelei het wat Maandag aansienlike skade op verskeie plekke in die land veroorsaak het.