ʼn Bioloog van Nieu-Seeland wil die slegte beeld van perdebye poets deur ʼn nuwe parasitoïede spesie na ʼn karakter in die gewilde Harry Potter-reeks te vernoem.
Alles vir Woensdag 11 Oktober 2017
[Foto’s en video] Durban begin omvang van skade bepaal
Sewe mense het Dinsdag in die storm gesterf, onder wie ʼn agtjarige kind wat deur weerlig getref is en ʼn 46-jarige man wat verdrink het toe hy ʼn rivier probeer oorsteek het.
Jong man wil gee, nié ontvang, op 21ste verjaardag
“Ek het besluit om eerder iets vir iemand anders te doen as om self geskenke te ontvang. Jy word net een keer in jou lewe 21. Ons wil mense aanmoedig om anders te dink oor hoe jy jou 21ste verjaardag vier.”
Groot deurbraak ná polisieman se moord
Die polisiebeampte is Sondag doodgeskiet en sy voertuig gekaap toe hy ná werk tuisgekom het.
Dove-advertensie ‘nie rassisties’, sê model
“Die skermgrepe [van die advertensie] wat die media op hol het skets ʼn ander prentjie as wat die advertensie uitbeeld.”
[Foto’s] Padtoets: Krag is nié alles nie…
Ons Suid-Afrikaners is bereid om sekere dinge tot die dood te beskerm. Die geloofwaardigheid van die bakkie van ons keuse se integriteit as dié bakkie is een van daardie dinge.
AfriSake gaan konferensie oor Bitcoin en Blockchain hou
Bespreek nou jou sitplek vir AfriSake se konferensie, “Die Blockchain-revolusie: Wat Bitcoin en sy tegnologie vir jou beteken”.
Malaria-skok in Pretoria
“Die uitbreking-reaksie-eenheid het die kinders se ouers geskakel en daar is vasgestel dat die familie nie in ʼn malariagebied gereis het nie.”
Man neem eie lewe ná dood van lewensmaat
“Hy het die voorval oorleef [waarin sy gesterf het], maar nie die ondraaglike verlies van sy lewensmaat nie.”
Moordverdagte stry halfuur lank met regter
“Dit sal beter wees as die saak na my eie land oorgeplaas word, in my land ketting hulle ʼn mens nie so vas nie.”
Ondersoek na OB ’n ‘heksejag’
“Gedurende [die OB se] termyn het sy besluit om haar aandag te fokus om die meerderheid van ons mense te dien eerder as om Hollywood-styl ondersoeke te doen. Sy het duidelik ʼn paar hokke geskud.”
Luister: Anton Goosen se Padkos ‘vir die lang- en kortpaaie’
Anton Goosen het as Afrikaanse liedjieskrywer en sanger geen bekendstelling nodig nie. Vandeesmaand is sy eerste vollengte album in 11 jaar, Padkos, vrygestel.
Landbou dalk sterker as wat boere self besef
“Boere is inherent optimistiese mense, al gaan dit soms moeilik.”
Die gewildste stede in Afrika en die wêreld is…
Drie van die gewildste Afrika-stede is in Suid-Afrika. Kyk ook hier watter wêreldstede was die gewildste vir besoekers in 2016.
[Foto’s] Ouma se plan om dorpie te versier
ʼn 90-jarige ouma het ʼn plan om haar dorpie te versier met die mooiste handgeverfde patrone.
Wie gaan die Springbokke se toerkaptein wees?
Eben Etzebeth of Warren Whiteley?
Weermag se hulp gevra met misdaad
“Suid-Afrika is verswelg deur die opkoms van uiters gewelddadige misdaad wat gemeenskappe onveilig laat voel.”
Gedig: Die dubbele nie
“Ons praat nie meer met mekaar nie. Ons hoor mekaar nie meer nie.” Lees Joan Hambidge se gedig, “Die dubbele nie”
Drie toekennings vir Dillyn Leyds
Die Westelike Provinsie se Springbok Dillyn Leyds het Dinsdag drie toekennings ingepalm op die bond se jaarlikse prysuitdeling.
Vrystaat se kans om tong uit te steek
Die Vrystaat Cheetahs-rugbyunie het die regte besluit geneem om alle fokus vir die volgende drie weke na die Curriebekerreeks te verskuif en om die naweek hul beste span te kies om vir die uitspeelrondes te probeer kwalifiseer.