Twee onverwagte groot oorwinnings, die een boonop ʼn verrassing, het Saterdag se laaste twee rondomtalie-Curriebekerwedstryde gekenmerk.
Lees meerAlles vir Saterdag 14 Oktober 2017
Dis weer die Griffons teen die Luiperds
Nes verlede jaar bots die Griffons en die Luiperds vanjaar in die eindstryd van die Curriebeker- Eerste Liga.
Eindstryd in halfeind ‘oorgespeel’
Verlede jaar se Goue Beker-eindstryd word as ʼt ware vanjaar in die halfeindronde oorgespeel.
Mango-staking dreig
“Dit volg nadat die vakbond Mango-bestuur daarvan in kennis gestel het dat sy lede, wat 95% van die lugredery se vlugbemanning uitmaak, ʼn industriële aksie van stapel gaan stuur.”
Groot perlemoenvonds in Wes-Kaap gemaak
“Die sukses spruit uit die polisie se volgehoue poging om die onwettige handel in perlemoen te bekamp en smokkelsindikate te kniehalter.”
Fokus op AB, Bangladesj se veelsydige troefkaart
Eendagse krieket is nie toetskrieket nie, en dit is twee veranderde spanne van Suid-Afrika en Bangladesj wat Sondag (10:00) in Kimberley in die eerste van drie eendaagwedstryde teen mekaar te staan kom.
Vier gevonnis vir groepverkragting
“Die vonnis sal ʼn sterk boodskap aan die gemeenskap stuur dat dié afskuwelike dade nie geduld sal word nie.”
Slagoffers van gru-botsing se name bekend
“Een van die slagoffers is tydens die trefslag uit ʼn voertuig geslinger. Die res van die mense was in die voertuie vasgekeer en moes deur nooddienste uit die wrakke gesny word.”
Bejaarde op Potch-plaas doodgeskiet
“Sy seun het die aanvallers teengestaan en het hulle van die haelgeweer en ʼn mes ontwapen.”
‘Kaper’ in Pta doodgeskiet
“Dit het een van die beamptes genoop om die verdagte uit selfverdediging te skiet.”
Man met springstof in voertuig betrap
Die Valke het beslag gelê op die springstof wat onder die agtersitplek van die voertuig versteek was.
Bekende Pta-kunstenaar dood in huis gekry
“Die polisie is ontbied nadat bure en veiligheidsbeamptes ʼn onaangename reuk vanuit sy motorhuis waargeneem het.”
Suid-Afrikaners maak amok in Emirate-rugby
ʼn Klompie Suid-Afrikaners is besig om amok in die Verenigde Arabiese Emirate (VAE) se rugby te maak.
Twee sterf in skietery by kuierplek
Twee mense, ʼn man en ʼn vrou, is Vrydagaand in ʼn voorval by ʼn kuierplek in Stellenbosch doodgeskiet.
Gimnasium weens ‘lekkasie’ ontruim
“Dit is nog nie duidelik wat die beweerde lekkasie veroorsaak het nie.”
Só naby en tog só ver vir die Valke
Dit was Vrydag op Brakpan ʼn geval van só naby en tog só ver vir die Valke in die halfeindstryd van die Curriebeker- Eerste Liga in die Bosmanstadion.
Gelant lyk na pure Bok as hy reg bestuur word
Nieu-Seeland spog met Damian McKenzie en Nehe Milner-Skudder, in Ulster raak die ondersteuners elke keer opgewonde wanneer die Tongaan Charles Piutua aan die bal raak, die Wallabies spog met Israel Folau, en op Loftus Versfeld loop Warrick Gelant rond.
Dooie leeus in Pta-reservaat gevind
“Leeutoere is tot verdere kennisgewing opgeskort.”
Motorfietsryer sterf in botsing
“Die motorfietsryer is tydens die impak van die motorfiets afgestamp en hy het ʼn heining langs die pad getref.”
Lughawe-rooftogte: Polisie maak deurbraak
Die Gautengse polisie het Vrydagaand ʼn groot deurbraak gemaak en verdagtes aangekeer wat moontlik betrokke is by ʼn vlaag voorvalle waar reisigers én toeriste van die OR Tambo-lughawe af agtervolg en beroof is.