’n Groot aantal depressiewe mense kry nooit hulp van enige aard nie. Een moontlike rede is omdat daar ’n stigma aan depressie kleef en nie maklik daaroor gepraat word nie. Depressiewe mense is nie swakkelinge wat nie die lewe in die oë kan kyk nie.
Lees meerAlles vir Sondag 15 Oktober 2017
Helikopter stort op plaas neer
“Die Helikopter het tydens pesbesproeiing op ʼn plaas neergestort.”
Aanvangsrekord spat toe Proteas Bangladesj kasty
Dit was toe niks meer as ʼn drafstap nie. Quinton de Kock het sy broodnodige kolfkans gekry, AB de Villiers het nié en daar is steeds tekens van sy skouerbesering, en Bangladesj is net eenvoudig nie opgewasse nie.
Tiener veg om lewe
“Een van die toeskouers het glo ʼn ander met ʼn vloeistof gespuit, waarna die skare handuit geruk het.”
Luiperd val man aan; van kant gemaak
“ʼn Luiperd is vandeesweek van kant gemaak nadat hy ʼn man wat met bokke boer, aangeval het. Sy honde het hom beskerm en die luiperd verjaag.”
Pta-meisie (17) glo by matriekafskeid verkrag
ʼn 17-jarige meisie van Pretoria is glo onlangs tydens ʼn matriekafskeid by haar skool verkrag.
Motorfietsryer per helikopter na Pta-hospitaal geneem
ʼn 39-jarige man moes Sondag per helikopter na die Unitas-hospitaal in Centurion geneem word nadat hy kritieke beserings in ʼn motorfietsongeluk opgedoen het.
Nuwe telefoonnommers vir dié polisiestasies
Die polisie het groepe in die gemeenskap en veiligheidstrukture versoek om inligting oor die nuwe nommers onder inwoners te versprei.
Man sterf toe twee bakkies hom tref
Die ander bakkiebestuurder het glo nie op die toneel gestop nie
Nóg ʼn man sterf op plaas
Enkele ure nadat ʼn bejaarde man Vrydagaand op ʼn plaas buite Potchefstroom in Noordwes met ʼn haelgeweer doodgeskiet is, is nog ʼn man op ʼn plaas in die Wes-Kaap vermoor toe hy sy gesin wou beskerm.
Wat is die plan met Rudy Paige in die Leeukuil?
Rudy Paige terug in die Rooibonttrui?
Curriebeker: hoe weeg die spanne in die halfeindronde op?
Dit was toe heel voorspelbaar dat die Vrystaat-Cheetahs ʼn misoes in die Curriebeker-reeks sou hê.
‘Die skoen’ breek nou óók die internet
Watter kleur is die skoen?
Molestering by skool: Getal slagoffers styg
Die getal leerders aan ʼn Gautengse laerskool wat glo daar deur ʼn veiligheidswag seksueel aangerand is, het weereens gestyg.
Beloning uitgeloof ná Ceres-plaasaanval
WAARSKUWING: Die foto’s onderaan die berig is grafies van aard en nie geskik vir kinders of sensitiewe lesers nie.
Ses mense in Ogies doodgeskiet
Die polisie van Ogies in Mpumalanga het ʼn soektog van stapel gestuur na vier verdagtes wat vandeesweek ses mense koelbloedig vermoor het.
Gedagte vir die dag: ’n Dodelike vyand
Vind krag in julle verbondenheid aan die Here, ja, in die krag van sý sterkte! (Efesiërs 6:10)