Politiek in kerke en skole het kort na mekaar as kwessies opgeduik. Is dit reg of verkeerd, of net reg of verkeerd vanuit die onderskeie gemeenskappe se gebruike en oortuigings?
Alles vir Dinsdag 17 Oktober 2017
Provinsiale wenners spel speel-speel
Kom meet jouself teen deelnemers aan nasionale ronde van Sanlam WOW Spelkompetisie!
Zuma kondig nuwe SAUK-raad aan
Opposisiepartye was ten sterkste gekant teen die aanstelling van twee lede wat albei nou op die nuwe raad dien.
R500 help ‘buffelbedrieër’ ontsnap
Jaco Opperman (33) is in Augustus 2017 in Witbank, Mpumalanga, in hegtenis geneem.
Oom Herrie se kerrie: Die sleutel se skuld!
Nou die aand hoor oom Herrie ’n vreemde kraakgeluid, gevolg deur ’n ontstelde “Ag nee!” van Jandré af. Oom Herrie gaan stel ondersoek in.
Gr. 10-leerder geskors ná beweerde verkragting
Die seun is in die sorg van sy ouers vrygelaat.
Vandag se sportnuus
Drie wedstryde word tans in die Sunfoil-meerdagreeks gespeel.
[Resep] Maklikste viskoekies
‘n Blikkie vis kan met hierdie resep vinnig in ’n heerlike ete omtower word en dis ’n ideale manier om iewers in die week ook vis te eet, want dis regtig gesond.
Oostenryk: parlementsverkiesing bring swaai na regs
Oostenryk volg die tendens ná wat ook in Duitsland waarneembaar was met die onlangse verkiesing, naamlik ʼn swaai na regs as reaksie op die instroming van vlugtelinge en immigrante, ʼn kulturele vervreemding en groeiende misdaad.
Vyf vas ná hul vragmotor glo kaap
“Volgens ons inligting was daar sigarette, drank, klere en selfone op dié vragmotor.”
8-jarige dood ná bus hom tref
“Hy het glo oor die pad gehardloop om te voorkom dat ’n Citi Golf in die aankomende verkeersbaan hom tref.”
Man in sy 50’s verdrink by huis
’n Volwasse man in sy 50’s het Maandagoggend by ’n huis in Reservoir Hills in Durban verdrink.
Akademia: Lesse van Baylor in die VSA
Kan ʼn Christelike privaat gemeenskapsuniversiteit uitnemend wees?
Gedagte vir die dag: Goeie oordeel
Ek bid dat julle liefde vir mekaar meer en meer sal word deurdat julle ’n al beter begrip en ’n fyn aanvoeling ontwikkel. Dit sal julle in staat stel om dié dinge te onderskei wat regtig saak maak. (Filippense 1:9-10)