“Ondanks talle inhegtenisnemings deur die Rhino 8-taakspan blyk daar ʼn groter volharding te wees by verdagtes wat renosters wil stroop.”
Alles vir Sondag 22 Oktober 2017
Gedagte vir die dag: Op soek na ’n held
Vul julle gedagtes met alles wat waar, eerbaar, skoon, suiwer, lieflik en lofwaardig is. En leef volgens alles wat julle van my geleer, oorgeneem, gehoor en gesien het. Dan sal die God wat vrede gee, by julle wees. (Filippense 4:8-9)