AfriForum het Woensdag tydens ʼn mediakonferensie die organisasie se statistieke bekendgemaak van die aantal plaasaanvalle en -moorde wat tot dusver vanjaar in Suid-Afrika plaasgevind het.
Alles vir Woensdag 25 Oktober 2017
Klapmuts-plaasmoord: ‘Hulle het my hele lewe in ʼn minuut gevat’
“Ek het vir hom gesê: ‘Ek is lief vir jou.’ Hy het my gehoor, hy wou iets sê, maar het in sy eie bloed geroggel. My dogtertjie het haar pa daar in sy eie bloed sien lê.”
SAKP se vernedering
Die jongste klap wat die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party vanaf president Jacob Zuma ontvang het, mag dalk die laaste vernedering wees wat dié geswore lid van die drieparty-alliansie kan verduur.
[Foto’s] Padtoets: Ratkas die vlieg in Everest se salf
Maroela Media het onlangs ’n Ford Everest 2.2 4WD XLS handrat op toets gehad. Dit is ’n mooi voertuig en maar nie só gewild soos hy aanvanklik gedink het nie, skryf Brendan Staniforth.
[Boek] Spertyd
Die boek fokus hoofsaaklik op die skrywer se latere jare, in die aftreeoord in Kaapstad waar sy nou al geruime tyd woon.
Huiswerker glo herhaaldelik verkrag
“Daar word verder beweer die verdagte het haar toe gedwing om seksuele dade met sy hond te pleeg.”
[Video] Dié spieël werk net as jy glimlag
ʼn Spieël wat net werk as jy glimlag, wat spesifiek vir kankerpasiënte ontwerp is, sal binnekort te koop aangebied word.
Koue naweek voorspel
Suid-Afrikaners kan gerus weer ʼn warm ding nadertrek aangesien daar nog ʼn kouefront op pad is wat plek-plek met reën gepaard sal gaan.
Jong SA man sterf in fratsongeluk oorsee
’n Jong Suid-Afrikaanse man is in ’n fratsongeluk op ’n plaas in Kansas in die VSA dood.
Gedig: Vertel
“Kon ek net een maal ʼn verhaal vertel wat soos ʼn laatnagkool sal gloei van deernis vir die wêreld – dan sou ek gelukkig wees…” Lees Heilna du Plooy se gedig, “Vertel”
[Video] Boer se hartroerende boodskap ná plaasmoord
“ʼn Ou voel so magteloos en ʼn ou voel jy wil graag help en iets doen vir die land se boere.”
Buitelander met Lephalale-plaasmoord verbind
“Die deurbraak in dr. Werner Emslie (55) se moordondersoek volg ná volgehoue pogings deur die Lephale-polisie en Heritage Protection Group (HPG).”
Resep-video: Prettige pienk malvablokkies
ʼn Lekker taai blokkie waarvan almal hou!
[Video] Mbalula: ‘Misdadigers het te veel regte’
“Na my mening het jy jou regte as ʼn landsburger verbeur die oomblik wat jy besluit het om ʼn misdadiger te wees wat by kriminele aktiwiteite betrokke is.”
Skokgranate by KSUT afgevuur
KSUT gaan al vir maande gebuk onder gewelddadige betogings waartydens klaskamers aan die brand gesteek is en selfs ʼn historiese kerk met ʼn petrolbom bestook is.
Die losskakel-begraafplaas
ʼn Mens kry alte lekker noudat die All Blacks rondskarrel omdat die losskakel Lima Sopoaga die kluts kwytgeraak het in Saterdag se derde toets om die Bledisloebeker teen die Wallabies in Brisbane.
Nuuskommentaar: Misdaad en plaasaanvalle se voetspoor
Wie meen dat Suid-Afrika vooruit boer teen misdaad, sit eenvoudig die pot mis. Die misdaadkategorieë wat toeneem, soos moord, en uit aparte statistiek, plaasaanvalle en plaasmoorde, skets ’n donker prentjie te midde van ’n era waar politieke leiers ’n uiters swak voorbeeld stel.
Pta-huise ontruim weens reuse-oorstroming
Die Tshwane-nooddienste moes Woensdagoggend bontstaan om huise in die noorde van Pretoria te ontruim weens ʼn reuse-oorstroming in dié gebied.
Vandag se sportnuus
Die Curriebeker-eindstryd word Saterdag op Kingspark in Durban tussen die Haaie en WP beslis en Tennis SA het bekend gemaak dat aansoeke nou oop is vir die kaptein-posisies vir die Federasiebeker- sowel as die Davisbeker-spanne.
Die waarheid is toe nié so absoluut
Dalk moet ons almal, ook ek, meer beskeie wees, meer beweegruimte aan mekaar gun en meer sóék. Dalk vínd ons dan ook!